Reeks: Die jongste oor diabetes, oorgewig, lewervervetting en Ozempic
Deel 1 Gesondheid 9 Oktober 2024 Ons vind uit wat jy self kan doen om te keer dat jy blind word weens diabetes. En in deel een van ‘n reeks oor die jongste nuus oor diabetesbehandeling, stel ons vas hoe diabetes en oorgewig verskeie ander siekteprobleme kan sneller. Deel 2 Gesondheid 16 Oktober 2024 In deel 2 van ons reeks oor die jongste oor diabetes-behandeling, fokus ons op oorgewig as die sneller van diabetes en ander siekteprobleme. Deel 3 Gesondheid 6 November 2024 Hoekom is oorgewig so gevaarlik? Hoekom sukkel mens om gewig te verloor? Hoekom moet swartmark Ozempic vermy word? Hoekom moet hierdie soort middels lewenslank geneem word? Hierdie vrae word beantwoord in die derde episode van ons reeks oor die jongste sienings oor die behandeling van diabetes. Deel 4 Gesondheid 13 November 2024 Een uit drie mense het … Lees meer Reeks: Die jongste oor diabetes, oorgewig, lewervervetting en Ozempic
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit