Regsake: Aftree-ouderdom; aanlyndobbel; onderhouds-eis
Igna Klynsmith bespreek onder meer
- ‘n arbeidshofuitspraak oor die eensydige verandering van aftreeouderdom;
- ‘n saak oor ‘n onderhouds-is wat verwerp is omdat die huwelik nie geldig was nie;
- en die vereistes vir wettige aanlyndobbel.
- Hy verduidelik ook wat ‘n notariële verbindingsooreenkoms behels.