Regsake: Hoe gemaak as ‘n gholfspeler sy voorgee manipuleer?
In Regsake, vertel Igna Klynsmith
- van ‘n hofsaak waarin bevind is dat ‘n kandidaat nie geskik is om as prokureur te praktiseer nie.
- Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor die koste van skuldinvordering en die in duplum reël,
- wie verantwoordelik is vir die betaling van ‘n ambulansrekening wat die mediese fonds nooit ontvang het nie,
- en ‘n gholfspeler wat sy voorgee manipuleer.