Regsake: as jy motor-paaiemente oorneem…
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- Skade en beserings veroorsaak deur grassnyers wat klippe opskiet;
- besit van gesteelde goedere wat jy op ‘n straathoek gekoop het;
- direkteure se regte en of ‘n direkteur gedwing kan word om sy aandele te verkoop; en
- die risiko’s verbonde aan die oorneem van voertuigpaaiemente.