Regsake oor blaffende honde, en die drankwet en wynveilings
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.
- Oortree kerke en skole wat vir fondsinsameling wyn opveil die Drankwet of dalk die Loterywet met sommige van hulle kompetisies?
- Blaffende of aggressiewe honde is ook gereeld ‘n probleem. Onlangs moes ‘n honde eienaar R750 skadevergoeding betaal. Wat is eienaars se verpligtinge?