Regsake: Oor boedel-belasting, testamente… en hommeltuie
Igna Klynsmith gesels aan die hand van verskeie onlangse hofsake, oor
- testamente wat ongeldig verklaar is.
- Hy kyk na die besparing van boedelbelasting deur sommige van jou bates aan jou kinders te skenk terwyl jy nog leef,
- en spotprente wat ‘n kras boodskap oordra.
- En as jy ‘n hommeltuig wil aanskaf, moet jy beslis luister.