Regsake oor serwituutregte, verjaring van munisipaledienstegelde
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek ‘n wye verskeidenheid regsvrae.
Dit sluit in
- die afdwingbaarheid van handelsbepalings in dienskontrakte en by die verkoop van aandele;
- serwituutregte en die reg van weg;
- die verjaring van munisipaledienstegelde en -belastings;
- die bevoegdhede van trustees; en die status van beslote korporasies.