Regsake: Vuurwerke; Probleemdobbelaar; Aktes
Igna Klynsmith praat oor wetgewing wat verband hou met die afvuur van vuurwerke. Hy bespreek ook ‘n saak oor ‘n selfgerapporteerde probleemdobbelaar, wat ‘n dobbelhuis hof toe gesleep het omdat hy meer as R5,2 miljoen rand verloor het. Claudia Noble-Areff praat oor aktevervaardiging.