Regsake: Wanneer is dit naamskending?


Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor naamskending.

Spesialisgas Peto Milton praat oor skuld tussen vriende en familie – is ‘n skulderkenning nodig, en wanneer verjaar jou eis?