Richard van der Westhuizen lees een van sy eie kortverhale


Ons kuier op die vooraand van Namakwaland se blommeseisoen, in die skryfwêreld van Gert Sarrisam. Richard van der Westhuizen lees sy kortverhaal, HAKKIE LEER ‘N DUUR LES. Dit kom uit AS MURASIES KON PRAAT – WARE VERHALE UIT NAMAKWALAND.