Rondlopervee; advertensie-klagtes; Zuma-uitspraak

Dis ‘n baie algemene gesig in Suid-Afrika: beeste, donkies, bokke, varke wat langs en oor paaie loop.
Igna Klynsmith bespreek onder meer
- ‘n uitspraak oor die nakoming van die sorgsaamheidsplig wat betref rondlopervee;
- hoe en waar om oor advertensies te kla, en
- reageer op die Konstitusionele Hof se Zuma-uitspraak.