SA lanseer cubesat satelliet vir landbouwaarnemings
Is daar iets soos ‘n suksesvolle mislukking? In die wêreld van ruimtetegnologie word daar dikwels hierna verwys. Die onlangse mislukte poging van die Britte om ‘n vuurpyl van ‘n vliegtuig af te lanseer, is ‘n goeie voorbeeld daarvan.
Nuwe navorsing wys dat ons son nie ‘n tipiese ster is nie.
Suid-Afrikaanse satellietbouers het nog ‘n mylpaal bereik deur ‘n cubesat te lanseer, wat spesifiek daarop gemik is om landbouwaarnemings te doen.