SA navorser op spoor om vroeë kraam onder swanger ARV-vroue te keer


‘n Suid-Afrikaanse navorser het pas ‘n toekenning van die Oppenheimer Stigting ontvang om sy navorsing voort te sit, nadat hy die verband tussen HIV positiewe swanger vroue wat anti-retrovirale medikasie ontvang, premature kraam, en ‘n spesifieke molekule gevind het. Vroeë identifisering van die risiko-vroue en doeltreffende behandeling kan uit verdere navorsing voortvloei. Mari Hudson praat met prof. Clive Gray.