SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in Kimberley, en oor die klagte wat ingedien is teen die plaaslike munisipaliteit op Randfontein oor rioolprobleme daar.