SA wette te swak om geldwassery te bekamp
Suid-Afrika se swak wetgewing en maatreëls om geldwassery te bekamp, kan hom ernstige sanksies op die hals haal.
Brittanje wil goue visums vir Russe staak as straf vir president Poetin.
Die sensussperdatum gaan dalk verleng word.