Sending beplan na Saturnus se grootste maan
Titaan is die grootste maan wat om Saturnus wentel. Nasa beplan om ‘n sending na dié vreemde hemelliggaam te stuur.
Die Dragonfly-sending sal in die 2030’s in die rigting van Saturnus gelanseer gelanseer word. Wat die sending nog meer interessant maak is dat ‘n super-Ingenuity met die naam, Dragonfly, die digte atmosfeer en opppervlak van Titaan sal ondersoek. Die Dragonfly sal vier dubbelrotors hê.
Luister na Sterre en Planete:
https://solarsystem.nasa.gov/missions/cassini/science/titan/