Setsels? Voor of agter? Of voor én agter? Home Taaldinge Gepubliseer op 20/12/2021. 20/12/2021 In die skoolgrammatikareeks oor woordsoorte, praat VivA se taaladviseur Sophia Kapp, oor setsels. Sy verduidelik onder meer waarom dit nie net voorsetsels genoem word nie. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/12/taaldinge-19-desember-20211.mp3