Skokkend baie voorskoolse kinders is heeltemal te vet


Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak.