Sneeuval
Dit het Sondagnag oor groot dele van Suid-Afrika gesneeu. In Wes-Kaap kan die sneeu op die Du Toitskloofbergreeks gesien word en die windjie is koud en skraal.
Al die foto’s en video’s op die bladsy is Sondag 1 Julie of Maandag 2 Julie geneem. Dit kom van verskeie dele oor die land. Waar aangedui, is die foto’s van Snow Report se webblad en Facebook blad.