Só kan die Guptas se uitleweringsproses verloop
Igna Klynsmith bespreek die uitleweringproses van die Gupta-broers, en ‘n saak oor ‘n werknemer wat sy werk bedank het, maar later sy bedanking wou terugtrek.
Volker Kruger praat oor familietrusts, en of dit werklik jou bates teen skuldeiesers beskerm.