Só kan wortelvrot in avokado’s beheer word


Wortelvrot is al vir talle jare een van die grootste uitdagings in die avokadobedryf. Jacques Swanepoel van AECI Plant Health vertel van stappe wat gedoen kan word om hierdie grondgedraagde patogeen te beheer.

Ons gesels met Morné Venter van Agricol oor die sukses van hulle gewilde Groendag.

Daar is soos gewoonlik ook weernuus, en

ons vind uit wat vandeesweek met vleispryse gebeur het.