Só krimp jou woordeskat Home Taaldinge Gepubliseer op 20/10/2024. Jana Luther van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal praat oor Afrikaans se woordeskat; die woordeskat van ‘n gemiddelde huistaalspreker van Afrikaans, en hoe ‘n mens se woordeskat uitgebrei en verklein word.