Só word posisie in die diepruim bepaal
Posisiebepaling in die ruimte is belangrik, veral as jy met projekte in die diepruim besig is. Die span vertel hoe dit gedoen word.
(Lees meer hieroor:
https://www.scientificamerican.com/article/how-do-space-probes-navig/
https://www.techbriefs.com/component/content/article/tb/techbriefs/communications/26875
https://www.space.com/7480-deep-space-objects-guide-earths-gps-system.html
https://voyager.jpl.nasa.gov/news/details.php?article_id=112)
Daar is ook inligting oor satelliete wat aarde toe val en nie uitbrand nie, na aanleiding van ‘n voorwerp wat in die agterplaas van ‘n Amerikaanse boer geval het.
Dr. Japie van Zyl gesels ook oor die geheime mini-pendeltuig wat ná etlike maande in die ruimte, teruggekeer het aarde toe.