Steenberg een van wêreld se top 100 wingerde


Steenberg wynlandgoed

Die wêreld se top 100 wingerde is onlangs aangewys, en die bekende Steenberg wynlandgoed en twee ander Constantia wynplase het dié lys gehaal. ‘n Bekende in die wynbedryf, dr. Winnie Bowman, gesels oor dié kompetisie. Elunda Basson van Steenberg praat oor hulle prestasie.

Frans de Klerk praat oor die verwikkelinge met die sojaboonprys.

Johan van den Berg het nuus oor die weer.

Chris Derksen het nuus oor die jongste vleispryse.

Luister Donderdag na RSG Landbou.