Dié regskwessies is vir elke motoris van belang
Strafregkenner Llewellyn Curlewis bespreek verskeie strafregkwessies wat motoriste raak, soos wat kan gebeur as jy nie jou boetekaartjies betaal nie.
Llewellyn Curlewis kuier weer by Ian Wessels en Igna Klynsmith om hulle vrae te beantwoord oor regskwessies, wat spesifiek vir motoriste van belang is wat die hierdie vakansie die pad gaan vat.