Sukkel jou kind met Gr 7 Wiskunde?
Hier is raad hoe om jou kind, wat skielik sukkel met wiskunde in graad 7, te help.
Johan van Lill praat met onderwyskundige Marise Oberholzer oor die gaping tussen Graad 6 en Graad 7 wiskunde. Baie kinders ervaar ’n insinking in hulle wiskunde-prestasie in hierdie fase van hulle skoolloopbaan.