Supernovas, ruimtetoerisme en hidrasien
Prof Matie Hofmann praat oor supernovas en hoeveel van hulle al deur die Subaru teleskoop van Japan gesien is.
In die ruimtenuus is daar ‘n berig dat die internasionale ruimtestasie aanstaande jaar vir ruimtetoeriste oopgestel kan word maar as u beplan om daar besoek te gaan aflê gaan dit jou ‘n hele paar miljoen rand uit die sak jaag.
Hydrazine is ‘n spesiale soort brandstof wat gebruik word om stumotors van ruimtetuie in die ruimte te manuvreer maar dit lyk of daar ‘n veiliger meer doeltreffender middel ontwikkel word.