Covid
TagAgter die masker: 24 & 31 Maart
Esté de Klerk en Danny Booysen
Agter die Masker is ‘n dokumentêre reeks van twee episodes wat fokus op die emosionele impak van die C…
Dokters vertel van hulle tyd in Covid-waaksale
Hoe voel dit vir ’n dokter om maande aaneen in ’n Covid-waaksaal te werk, daagliks pasiënte te sien sterf, siek pasiënte weg te wys omdat…
Jou immuunstelsel, Covid en die entstowwe
Prof Jonny Peters
Hoe skakel Covid en die Covid-entstowwe jou immuunstelsel aan?
Mari Hudson gesels met prof Jonny Peter, Hoof van…
Covid ruik soet; Covid-waaksale gevul met hartverskeurende tonele
Het jy geweet sekere siektes het spesifieke reuke? ’n Spesialis vertel meer hiervan.
Sy beskryf ook haar ondervinding in ’n Covid waak…
Is Covid ernstiger as griep?
Tuisbehandeling van Covid-pasiënte: let op na dié tekens
As jy met Covid gediagnoseer is en tuis behandel word, hoe moet jy weet wanneer jy hospitalisasie benodig?
Hoe behandel ‘n algemene p…
Ivermektien-stroop keer nie Covid en kan tot lewerskade lei
Mediese verenigings spreek hulle kommer uit oor die gebruik van ivermektien.
Diere word nou vir die eerste keer by Onderstepoort geska…
Delta-Covid styg in WK, OK, KZN; Toe skole se skade aan leerders groter as Covid
Gauteng het op 7 Julie sy piek bereik, wat beteken die gevalle nou stadigaan begin afneem. Diot beteken agter ook dat netsoveel mense wat…
Covid: die delta-variant, vaksiene, 3e golf
Wat gaan aan met Covid?
Is die Delta-variant se simptome anders as dié van ander variante? Wat gaan aan in Gauteng wat pasiënte en dok…
Nuutste oor Covid-entstof/Ivermektien
Moet jy die Covid-enstof neem of nie? Kan mens ‘n entstof vertrou wat so vinnig ontwikkel is? Wat van ivermektien?
Marí Hudson praat i…
Die jongste oor Covid-variante en -entstof
Wat beteken die verskillende coronavirus-variante vir ons en die derde golf wat nou aan die vorm is in Suid-Afrika? Moet ons die entstof …
Ons 3e golf dalk al verby, 4e golf minstens 4 weke weg
Eers as die bal van die volgende golf die kolf tref, kan data-ontleders voorspel of dit ‘n reusagtige ses gaan wees of nie. En tans wil d…
Moenie jou laat mislei deur Covid-fiksie nie
Nog nooit het soveel samesweringsteorieë, menings en vals nuus mense bereik as oor Covid nie. Mense weet nie meer wat om te glo en wat ni…
Hoe werk die Covid vaksiene?
Prof Glenda Gray
Daar is baie vrae oor die Covid-vaksiene en die uitrol daarvan in Suid-Afrika:
– Presies hoe werk dié vaksiene?
– …
Ivermectin: voorlopig belowend
Prof Eric Decloedt
Die land gons tans oor die anti-parasitiese middel Ivermectin, wat moontlik voorkomend en as behandeling teen Covi…
Só is Covid se 2e golf anders
Hoe verskil die tweede Covid-golf van die eerste en wanneer kan ons die pieke in die verskillende streke verwag?
Hoe lyk die algemeens…
“Geen rede hoekom SA nie vóór winter 2021 Covid-vaksien beskikbaar kan hê nie”
Prof Glenda Gray
“Daar is geen rede waarom Suid-Afrika nie voor die winter van 2021 ‘n Covid-vaksien in ons land beskikbaar kan stel …
Ons klaar die verwarring oor Covid-toetse op
Marí Hudson
Dr Jean Maritz, viroloog van Pathcare
Woensdag: 11:30 – 12:00
Gesondheid…
Covid-toetse, gesigsveld van werweldiere & stereoskopiese diepte
Hoekom word ‘n nasale depper deur jou neusholte gesteek om ‘n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan ‘n monster nie uit jou keel ge…
Gaan ‘n 2e Covid-golf SA tref?
Gaan die tweede Covid-golf ons soos ‘n tsunami tref?
Gaan ’n tweede Covid-golf ons land tref?
Wanneer?
Wat kan ons verwag na aa…
Covid reeds by kruine verby in W-K, O-K en Gauteng
Waar staan ons met Covid in Suid-Afrika? In watter provinsies het dit reeds die kruin bereik, en hoe weet ons dit? Het die inperkings die…
Corona val organe só aan
Die nuwe Coronavirus is ’n geslepe derduiwel. Hy kan mense op verskillende maniere siek maak, en buiten die longe…
Covid-inperkings lei tot meer selfmoord
Covid-19 is besig om op vier vlakke psigies sy tol te eis.
- Die uitwerking van die inperking, ingehoktheid en isolasie – die nommer 1…