Dokumentêr
TagLuister weer: Dokumentêr oor legendariese Jerry Watt en The Rockets
Carla Mackenzie kyk na die kleurvolle geskiedenis van wyle Jerry Watt en die internasionaal bekende The Rockets.
Jerry Watt
Die gr…
Luister weer: As twee saam loop : Carel Trichardt en Petru Wessels
Luister weer na As twee saam loop word. Dié dokumentêr is saamgestel en word aangebied deur Ina Strydom.
Carel en Petru is al baie ma…
Luister Donderdagaand na ‘n argief-dokumentêr oor hoe vier ouers ‘n jong swart, Afrikaanse seun se lewe verander het
Dit verg ‘n gemeenskap om ‘n kind groot te maak. So het vier onwaarskynlike, maar ongelooflike mense, een kind ‘n wonderlike lewe gegee. …
Luister Donderdagaand na ‘n dokumentêr “Wik en Weeg”: is elite skole beter vir jou kind se toekoms?
Luister Donderdagaand na die dokumentêr Wik en Weeg deur Eloïse Cupido oor hoe jy die beste skool wat jy kan bekostig vir jou kind kies, …
Luister weer na ‘As mense saam sing – Die alchemie van koorsang’
Die Stellenbosse Universiteitskoor
Luister weer na ‘n dokumentêr oor koorsang, saamgestel deur Ina Strydom.
Koorsang bestaan reeds…
Luister weer na Só klink Distrik Ses
Luister weer na Só klink Distrik Ses, ‘n nostalgiese dokumentêr saamgestel deur Haidee Muller.
Haidee Muller-Isaacs diep sto…
Luister weer na ‘n dokumentêr oor drome
Luister op 15 Februarie na Die padkaart in jou drome, ‘n dokumentêre program deur Flip Loots.
Alle mense droom. Party drome laat my gl…
Luister weer: Die geskiedenis van die Royal Skou in KZN
Luister op 20 Julie net na die nuus om 20:00 na die dokumentêr oor die Royal Skou in KZN.
Derrich Gardner kyk terug na die begindae va…
Luister weer: Hartbeespoortdam – ‘n eeu van verwondering
Die damwal van die Hartbeespoortdam word naweek-na-naweek oorval met duisende toeriste. ’n Tonnel en majestieuse damwal in eg neo-klassie…
Luister weer: 85 Jaar van Musiek
In dié dokumentêr oor die evolusie van musiek op Afrikaanse radio, kyk Haidee Muller-Isaacs na luisteraars se veranderende luistergewoont…
Luister weer: Die blommeverkopers van Adderleystraat
Hulle is, nes Tafelberg, Kaapstad se trots, ‘n lewende geskiedenis. En daar by Trafalgar-plein, die historiese deurloop tussen Adderley- …
Peperduur, nee Saffraanduur – Die duurste spesery op aarde…..
Saffraan is die duurste spesery op aarde teen R200000 per kilogram. Dié gesogte en besondere spesery bring ‘n uiters welkome ekonomiese i…
Luister weer: Adam en Jakes: Gespreksgenote in en oor Afrikaans
Adam Small
Die digter-filosoof, Adam Small, en die letterkundige en UWK-rektor, Jakes Gerwel, se rolle as Afrikaanse ikone word in hi…
Luister weer: Die Diep Donker Web
Die Diep en Donker Web bevat webwerwe wat nie deur gewone soekenjins gevind kan word nie. Hulle is nie geïndekseer en nie in soek-enjins …
Namakwaland: ‘n Fontein van stories
In die dokumentêr “Namakwaland: ‘n Fontein van stories” vat Johan van Lill die pad Namakwaland toe om by ‘n paar storievertellers te gaan…
Luister weer: Die wonder van herkoms
Luister Donderdagaand 30 September om 8 na Haidee Muller-Isaacs se dokumentêr, Die Wonder van Herkoms
Haidee delf bietjie in die herko…
Dokumentêr: Wanneer ‘n uil roep
Luister Donderdag 9 September om 20:00 na die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP.
In die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP spandeer Esté …
Donderdagaand: Die olifante wat gekies het om te vergeet
Olifantkoei met kalf
Daar word baie gesê ‘n olifant vergeet nooit nie, maar dit wil voorkom asof die Addo-olifante hét vergeet van me…
Luister weer: Dokumentêr oor die skrywer Chris Barnard
Chris Barnard
Chris Barnard sou vanjaar 80 jaar oud gewees het. Hy was ‘n baie veelsydige skrywer het het in verskeie genres gewerk; …