Dokumentêre programme
TagLuister weer: Kansellasiekultuur – Die puntjie van die ysberg
Vier proffesore – Willie Burger van Tuks, Pieter Duvenhage van Akademia, Joan Hambidge van Ikeys en Johann Rossouw van Kovsies – sit om d…
Luister weer: Tobie Cronje – 75 jaar
Luister weer na die insiggewende dokumentêr deur Ina Strydon.
‘n Profieldokumentêr oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 word. Dié geliefde …
Luister weer: Die impak van Kunsmatige Intelligensie op jou leefwêreld
Wat moet die balans tussen mens en tegnolgie wees? Navorsing wys dat indien dit nie reg bestuur word nie, kan kunsmatige intelligensie me…
Luister weer: Kan ons nog redeneer?
Vryheid van spraak is deesdae op almal se lippe! Ons praat graag oor onderwerpe wat met geloof, standpunte, gender, gelykheid, menseregte…
Luister weer: Lipizzaners – Op die agterpoot
In RSG se eerste dokumentêre seisoen van 2023 word ’n wye verskeidenheid aktuele temas ondersoek.
Lipizzaners – Op die agterpoot, ’n …
Kom ontdek ons grootste nasionale botaniese tuin
Daar is elf nasionale botaniese tuine in Suid-Afrika wat deur SANBI bestuur word. Die Hantam Nasionale Botaniese Tuin is die grootste nas…
25 Aug: Kilometers van Geskiedenis
Bybels in die argief
Diep onder die aarde net Noord van die kabbeling van die Eersterivier in Stellenbosch leef die stilte van woorde…
Agter die masker: 24 & 31 Maart
Esté de Klerk en Danny Booysen
Agter die Masker is ‘n dokumentêre reeks van twee episodes wat fokus op die emosionele impak van die C…
RSG se dokkies Jan – Mrt 2022
RSG se volgende dokumentȇre reeks is volstoom aan die gang.
In Februarie kan jy luister na Martelize Brink se gesprek met Duimpie Bayl…
Luister weer na die dokkie In Domine Patre (In die Naam van die Vader)
Sr Anne-Rafaël (Rozerra Klaaste)
Daar is ‘n drastiese afname in die aantal nonne in sekere dele van die wêreld. In Suider Afrika is i…
Luister weer: Transgender – Om myself te wees
Robert Hamblin
Johann van Lill ontgin op 10 Februarie oor transgender mense in die dokumentêr Transgender – Om myself te wees.
In…
Ons 2e Dokkie-seisoen 2021
2 de DOKUMENTERE SEISOEN 2021
Julie – September 2021
DONDERDAE 20:00-20:30 PERSOON ONDERWERP 1 Jul Este de Klerk Uit d…Dokkie: Hoe gaan dit met Sylvester, die wêreldberoemde wegloperleeu?
Meer as ses jaar gelede was die land in rep en roer oor Sylvester die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park ontsnap en 27 dae lank lyf ko…
Frans se vonkel – die storie van Franse vonkel in SA
Johan Rademan
Luister weer na Frans se vonkel – die storie van Franse vonkel in SA, ‘n dokumentêr saamgestel deur Johan Rademan.
O…
Dokumentêr: In die gees om te gee
Wie is die vrywilligers van ons pragtige en gekompliseerde land? Met die sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, …
Fokus op Inheemse Medisinale Plante
Wilde-als is een van die bekendste inheemse medisinale plante in Suid-Afrika. Die blare word meestal gebruik as behandeling vir verskeie …
Onmoontlik!
Die atleet in aksie
Pieter du Preez en sy vrou Ilze
“Jy is eenkopskuif weg van die oplossing tot enige probleem.” Só sê Pie…
Uit die Swartste Modder: reeks oor hoop uit wanhoop
Esté de Klerk en Danny Booysen
Op Donderdagaand, 1 Julie, om 20:00 op RSG, begin ‘n nuwe dokumentêre reeks, Uit die Swartste Modder.
…
Luister weer na ‘Maestro’, die dokumentêr oor koorleier André vd Merwe
Hy is ook ‘n groot jenewer-versamelaar. Kyk net sy reuse versameling.
MAESTRO: Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier e…
Tronk van Pyn: Luister weer na die reeks
Esté de Klerk met Lucy op haar skoot en Danny Booysen
Op Donderdagaand, 28 Januarie volg die vierde episode in die reeks Tronk van Py…