Driesestig
Tag“‘n Oorwig kundiges en minder politieke verteenwoordigers moet op waterbestuursrade dien”
Met die weerpatrone wat al hoe meer onvoorspelbaar lyk, kan die Nelsona Mandelabaai-metro nie 50% waterinkomsteverliese bekostig soos wat…
SA se vierde beste skool is op die Kaapse Vlakte
Edrees Alexander vertel vir Martelize Brink van Star College Bridgetown op die Kaapse Vlakte. Die skool het afgelope 25 jaar 100 % …
Landbou besproeiing word baie effektief in SA gedoen
Landboubesproeiing – Deel 1
20 November 2024
Werner Booysen vertel vir Martelize Brink hoe effektief besproeiing in Suid-Afrika ged…
Verskillende lande het verskillende soorte heuning
Byeboer Hans Steenpoorte vertel van interessante soorte heuning uit verskillende lande, en hoe jy peste in byneste aanpak.
Hier is klimaatsverandering al lankal aan die gang
Klimaatsverandering is deesdae die gonswoord, en ons hoor allerlei redes hoekom dit gebeur. Maar diep in die Winterhoek en Baviaans…
Oos-Kaapse calamari van die beste in wêreld
Op jou restaurantbord is dit calamari, in die oseaan is dit inkvis, en in vissermanstaal is dit chokka wat in die Indiese oseaan tu…
Lugbraaiers in Engeland luister af vir die Chinese
Owerhede in Engeland het agtergekom dat daar drie modelle lugbraaiers is wat jou afluister, en die data na rekenaarbedieners in Chi…
Pringlebaai word ‘n fynbosbestemming
Op Pringlebaai kraai fynbos omtrent koning. Eers was daar dr. Nicolette Louw wat erwe aangekoop het vir fynbosbewaring, en nou is d…
‘n Lewe met skisofrenie: vriende en familie moet ingelig wees
Chrisna Steenkamp vertel van haar belewenis van skisofrenie, en hoe belangrik dit vir jou ondersteuningsnetwerk is om ingelig te wees.
Suid-Afrikaners moeg vir SEB
‘n Meningspeiling deur die gesaghebbende Social Research Foundation, wat onlangs bekend gestel is en in April vanjaar gedoen is, wy…
‘n Boom is uit 1 000 jaar oue saad gekweek
’n Boom, wat uit ‘n 1 000 jaar oue saad gekweek is het, het ná 14 jaar nog nie geblom nie. Die spesie het andersins uitgesterf. Toetse wy…
SA se enigste Heuning sommelier
Natasha Lyon
Natasha Lyon vertel vir Martelize Brink hoe dit gekom het dat sy in Italië kwalifiseer het as Afrika se enigste heun…
Waar staan swem in Suid-Afrika? Swemafrigter Rocco Meiring vertel
Swemafrigter Rocco Meiring vertel vir Martelize Brink van swem in Suid-Afrika. Verskeie Olimpiese swemmers, onder andere Tatjana Sm…
Wat is allulose?
Dieetkundige Saskia Zietsman vertel van allulose se plek tussen al die suikervervangers en versoeters.
Wat het osoonverdunning met die weer te doen?
Prof. Francois Engelbrecht praat oor die impak van osoonverdunning op die weerprosesse.
Moenie jou laat vang met dié tweedehandse voetuig-slenters
Motorinspekteur Jacques Nel vertel vir Martelize Brink van die slenters met die verkoop van tweedehandse voertuie kom.
Meer as 320 skrynwerkers binne 2 jr by klein handwerkskool opgelei
Brandt Bester is ‘n vaardige skrynwerker wat glo aan die bevordering van vakmanskap. Hy het twee jaar gelede ‘n handwerkskool begin, en i…
Plante, kompos is Roja se lewe
Op ‘n perseel waar eers ‘n skool gebou sou word, het Roja van Sea Vista-township, ‘n kwekerytjie aan die gang gekry. Mariska Spoormaker l…
“Mag Marolien se dood nie tevergeefs wees nie”
‘n Jaar nadat die Baai se geliefde pienk fisioterapeut, Marolien Schmidt, op Vrouedag in haar huis vermoor is, praat haar ma, Sineke Schm…
Elsa se waterbuffels
Elsa Basson word die buffel-momager genoem by die Zandam Cheese kaasplaas naby Durbanville. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van di…
Die Vaalrivierlewerik is SA se mees bedriegde voëlspesie
Die Vaalrivierlewerik
Dr. Hanneline Smit-Robinson van Birdlife SA vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se mees bedreigde vo…
Oud-Bok Deon Fourie verklap van sy geheime
Johan en Deon Fourie
Johan Rademan ontdek ‘n paar geheime van Deon Fourie, die Springbokrugbyspeler wat op 35-jarige ouderdom die…
Cyclone, die rekord-bul
Antia van der Westhuizen vertel van Cyclone, die Boran-bul, wat vir ‘n Suid-Afrikaanse rekord van R8 miljoen verkoop is.
Cyclone, die…
Wat weet jy van ons boerbokke?
Michelle Kruger vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se boerbokke.