Driesestig
TagHoe verskil energiedrankies van hidrasiedrankies?
Dieetkundige Mariza van Zyl vertel vir Martelize Brink wat die verskil is tussen energiedrankies en hidrasiedrankies, en hoe dit werk.
…
Hoe word geboue en paaie op sand gebou?
Dawie Botha vertel vir Martelize Brink hoe geboue en paaie op sand gebou word, asook die uitdaging van sand se beweging by hawemondings.
Van trolliestoter tot doktor in filosofie
Gerome Samuels
Gerome Sameuls vertel vir Martelize Brink hoe hy in graad 11 die skool verlaat het nadat ‘n vriend in sy arms gesterf …
Melk se reis van koei tot verbruiker
Johan Boshoff verduidelik vir Martelize Brink watter prosesse gevolg word om melk gereed te kry vir die verbruiker. Hy vertel onder ander…
Tafelberg-bome word geverf om basstroping te voorkom
Bome in die Nuweland woud se bas word nou gestroop vir moeti
Bome se bas word gestroop
Willem Boshoff vertel hoe bome teen Tafelb…
Grondeienaars in Baai se opvanggebied moet gehelp word om ekostelsels te herstel
Met die droogte wat sy wurggreep bly hou in Nelson Mandelabaai se opvangsgebiede, gaan daar stemme op dat grondeienaars in dié belang…
Lok enkelbye na jou tuin met ‘n byehotel
Baie van ons is al bewus van die noodsaak om die Suid-Afrikaanse byekolonies, ook bekend as die sosiale by, se voorbestaan te verseker.
…
SA man red bere, wolwe, leeus en ander groot katte uit Oekraïne
Lionel de Lange vertel vir Martelize Brink hoe hy al sedert 2014 leeus, bere, wolwe en ander groot katspesies uit Oekraïne red. (Besoek o…
Bou ‘n huis van plaaslike hemp-kreet
Albertus Louw vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die eerste huis wat van plaaslike hemp gebou is.
Huise van hempkonkree…
Die hond wat ‘n bos begin het
Uit die Baai kom daar ‘n boomplantstorie waarin ‘n geliefde Foksterriërtjie ook ‘n rol speel.
Sewe jaar gelede het die beeldhouer Grah…
Die nuwe KI-bot kan plagiaat gou identifisieer
Al jare lank moet akademici, uitgewers en nuusredakteurs hulle storie ken om plagiaat in skryfwerk te herken, maar nou is daar ChatGPT, ’…
As ‘n slang jou troeteldier byt…
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor troeteldiere en slangbyte.
Die planne om die Baai se waterkrisis op te los
Weet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson M…
Menseroof in SA is ‘n nare werklikheid
Herman Bosman praat oor menseroof, of ontvoering soos dit in die volksmond bekend staan. Hy bespreek die huidige situasie en die redes vi…
Ploegskulpslak maak strande skoon van bloublasies en jellievisse
Die klein ploegskulpslak.
Maryke Musson gesels oor die ploegskulpslak, wat veral op strande te sien is waar hulle bloublasies en jell…
Bly só veilig teen kuber-swendelaars
Kuberveiligheidspesialis Heino Gevers praat oor swendelaars wat jou persoonlike inligting gebruik om jou te manipuleer en mislei.
Ontdek weer die vergete grondpad tussen Ceres en Kuruman
Met ‘n perdekar op die vergete grondpad
Piet Coetzer en Prof. Doreen Atkinson vertel vir Martelize Brink van die Vergete Hoofweg van…
Kolganse bedreig inheemse voëls
Wie sou ooit kon dink dat die kolgans ‘n bedreiging vir ander inheemse voëls, selfs uile, inhou?
Mariska Spoormaker het meer hiervan g…
Identifiseer plante met dié gratis toep
Marietjie Smit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Clanflora, ‘n gratis toepassing waarmee jy 616 blomme van Namakwaland, die…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Hoeveel keer kan ek kookolie hergebruik?
Is dit veilig om olie wat reeds een keer verhit is, ‘n tweede keer te verhit? Kan gevaarlike transvette vorm met herverhitting? Verskil o…
SA vrou kry doktorsgraad selfs nadat kwart van haar brein weggesny is
Dr Amy Martin
Amy Martin
Amy Martin (33) van Durbanville het die byna onmoontlik reggekry. Sy het ‘n doktorsgraad behaal in weerw…