Driesestig
TagSA se Lippizaners woon nou in die Paarl
Die Lipizzaner-perde, alombekend vir hul betowerende danspassies, het onlangs van Kyalami in Gauteng, Kaap toe getrek. Hulle nuwe blyplek…
Die stand van SA se daggabedryf
Gabriel Theron praat oor die stand van die daggabedryf in Suid-Afrika, na aanleiding van die aankonding in die staatsrede dat groot uitbr…
Seesterre word in Kaap gered
Jaco Pieterse gesels met Martelize Brink oor ‘n seester-reddingspoging.
‘n Blik op landbou in Egipte
Landbou al langs die Nyl is besig om te groei.
Arthur Lilford vertel vir Martelize Brink van landbou in Egipte, en sy belewenis van d…
Lena Conradie kook makataankonfyt
By Companjesdrift buite Stellenbosch gaan kyk Haidee hoe die vrolike Lena Conradie makataankonfyt aanmekaarslaan en sy hoor meer oor Lena…
Ontmoet Karoo-seun Reagen, jong kaptein van ‘n mynskip
Reagen Lemmetuis van Oudtshoorn is op 38 een van die jongste kapteine aan die stuur van ‘n mynskip van een van die wêreldse grootste diam…
Bokmelk in sjampanjeglas op Wêreld melkdag
Haidee by Fairview se bokke
In 2020 het Suid-Afrikaanse melkuitvoere ‘n hoogtepunt van 460 miljoen liter aangeteken, ondanks Covid-19…
Martelize vlieg! Kyk foto’s en video
Martelize Brink het in ‘n Cessna gaan vlieg en selfs beheer daarvan geneem.
Sy gesels met vlieënier en instrukteur van die Stellenbosc…
Parapleeg swem van Robbeneiland na Blouberg
Alwyn Uys
Alwyn Uys gesels met Martelize Brink nadat hy die eerste parapleeg geword het om van Robbeneiland na Bloubergstrand te swem…
Hoe lank kan kos veilig in jou yskas bly?
Rou vleis moet op die onderste rakke wees.
Hoe lank kan kos in jou yskas gesond bly?
RSG | DRIESESTIG Download 6.2 MB …Clivias galore!
Die Clivia uitstalling in die Pofadder op Babylonstoren
Kobus Pietersen van Babylonstoren gesels oor Tuindag, en nooi mense om die Cl…
Rare versameling antieke tapisserieë
Johan Rademan het by Nicky Coetzee se huis gaan besoek aflê en op kultuurhistoriese skatte uit Frankryk afgekom wat jou asem sal wegslaan…
Denver Vraagom gesels oor sy stryd teen alkoholisme
Denver Vraagom
Die akteur Denver Vraagom vertel vir Haidee Muller van sy jarelange stryd teen alkoholisme en hoe dit deesdae met hom …
‘n OTM wat pap uitspoeg
Die eerste pap-OTM is op Potchefstroom in gebruik geneem.
‘n OTM waar jy pap kan kry? Ja, jy het reg gehoor.
Prof. L.J. Grob…
Hoeveel water moet ek drink as ek oefen?
Die dieetkundige, Melissa Nel, praat oor vloeistofinname tydens oefening.
- Laai Af (8 812KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Student herontdek uitgestorwe plantspesie
Uitgestorwe fonteinbos-spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge deur ‘n UK-student herontdek
Nadat Psoralea cataracta in 1804 laas g…
Waar pas suiwel in jou dieet?
‘n Verskeidenheid suiwelprodukte
Dieetkundige Maretha Vermaak vertel vir Martelize Brink van die plek van suiwel in ‘n gesonde dieet….
Gedwonge arbeid ook vorm van mensehandel
Hommeltuie, rolprente & die wet
Regardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hommeltuie in die filmbedryf gebruik word.
- Laai Af (11 710…
Mense- en orgaanhandel loop saam
Mensehandel
In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haa…