Geestesgesondheid
TagKan dagboekhou jou lewe verbeter?
Ons kyk na die baie voordele wat ‘n dagboek inhou vir ‘n persoon se geestesgesondheid. Voor jy besluit dat ‘n dagboek nie vir jou is nie,…
Bepaal jou breinprofiel hoe jy verlies hanteer?
Christelle Webb-Joubert se gas is die psigometris Martie du Plooy. Sy het ‘n studie gedoen onder mense met ‘n amputasie om te bepaal of h…
Ken die tekens van self-besering deur tieners
Ons hoor gereeld van tieners wat hulleself met opset seermaak – hetsy hulle hulself sny, vuiste teen mure slaan, te veel oefen, dieëet, e…
Alle depressies is nie dieselfde nie
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Johan Ferreira, sielkundige van Johannesburg, oor die verskillende soorte depressie.
Ly jy aan slaaploosheid?
Christelle Webb-Joubert praat met kognitiewe gedragsterapeut Jan-Daniël Uys oor slaaploosheid.
Raad vir volwasse kinders oor hantering van hul ouers se egskeiding
Christelle Webb-Joubert se gas is Marizanne Knoesen. Sy praat oor ‘n gids wat sy geskryf het oor hoe om jou ouers se egskeiding te hantee…
Hoekom neem tiener-selfdood so toe?
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor tienerselfdood en waarom dit die afgelope tyd so toegeneem het.
…
Hoekom is ons gefassineer met donker dinge?
Hoekom is ons so gefassineer met die donker kant van die lewe? Sê dit iets ons van psige? Maak dit van ons slegte mense?
My kind is ‘n skisofreen
In ‘n openhartige gesprek vertel ‘n ma van ‘n skisofreen oor hoe dié diagnose die gesin beïnvloed, en die hoogte- en laagtepunte.
&nbs…
Amanda Strydom gesels oor bipolêre steurnis
Amanda Strydom
Christelle Webb-Joubert praat sanger en aktrise Amanda Strydom, oor haar uitdaging met bipolêre gemoedsversteuring.
Kan ouers hul kind in ‘n psigopaat verander?
As gevolg van artikels wat gereeld op sosiale media verskyn met opskrifte soos, Is my kind ‘n psigopaat? en Maak jy jou kind as ‘n psigop…
Is jy ‘n dobbel-verslaafde?
Dobbelverslawing: Waarvoor moet op die uitkyk wees? Watter hulp is beskikbaar? Hoekom is dit nie so maklik om hierdie verslawing…
Op 15 tronk toe, nou vry…
Ivor Swartz is as 15-jarige tronk toe. Hy gesels oor sy vrylating, en wat alles in plek was om hom en sy gemeenskap voor te berei…
Hoe word mens lief vir jouself?
Wat beteken dit om lief te wees vir jouself?
Volledige Lys
Herdefinieer 2020-feesseisoen in Covid-tyd só
Hoe kan 2020 se feesseisoen en somervakansie lyk in die tyd van Covid?
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese bestuurd…
Hoe beleef kinders 2020?
Hoe beleef kinders 2020?
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe kinders 2020 beleef…
As jy in grendeltyd ontdek een van jou gesinslede sukkel met ‘n verslawing
In die grendeltyd bring jy meer tyd saam met jou gesin of huismense deur, en word jy dalk meer bewus van hulle gewoontes. Hoe benader jy …
Hoe onthou mens beter?
Ons geheue affekteer ons emosies, maar emosies affekteer ook ons geheue. Om beter te onthou, moet jy verstaan hoe jou brein werk, wat jou…
Die verlies van ‘n kind
Lienka Louw (10) van Kuilsrivier wat ‘n jaar nadat sy breinstamkanker opgedoen het, ‘n week gelede op 16 Januarie oorlede is. Sterkt…
Word só met vreugde oud
Word só met vreugde oud.
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud…
Kry verandering jou onder?
Niemand hou van verandering nie. Lise Swart bespreek die mensdom se geneigdheid om verandering teen te staan, veral in die konteks van di…
Waar lê die probleem in jou verhoudings?
Kom toets saam met ons waar julle probleemareas is.
Kliniese sielkundige Louis Awerbuck doen ‘n toets met luisteraars. Die toets geld …