Geldsake
TagSA voer die 1ste keer in 7 jr mielies in
Dr André van der Vyver – uitvoerende direkteur, Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan-en Oliesade-handelaars (Sacota)
Volg RSG Ge…
Hoe maak jy seker jy koop nie ’n gebruikte motor wat in ’n ongeluk was nie?
Faan van der Walt – uitvoerende hoof en stigter, WeBuyCars
Volg RSG Geldsake op Twitter
Sakeliga sê die Wet op Klimaatsverandering gaan maatskappye hard slaan
Piet le Roux – uitvoerende hoof, Sakeliga
Volg RSG Geldsake op Twitter
Regsfirma hof toe oor nuwe bemagtigingskodes
André Vos – direkteur, praktykshoof: litigasie & lid van dagbestuur, Norton Rose Fulbright Suid-Afrika
Volg RSG Geldsake op Twit…
Tesourie-plan kan belasting op effektetrust-winste verhoog
Dr. Albertus Marais – vennoot, AJM Tax
Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler
Dr. Kelvin Kemm – voorsitter, Sratek Global
Volg RSG Geldsake op Twitter
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die finansiële impak van indringerspesies is baie groot
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit
Volg RSG…
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
Leon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die sirkel-ekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskoo…
Word uitvoerende hoofde te veel, of laags besoldigde werknemers te min betaal?
Professor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH)
Volg RSG Geldsake op Twitter
SA eiendomsmark wys tekens van herstel in 2024
John Loos – eiendomsekonoom, FNB.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Oorsig van mynbou in 2024
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Gebruik standaarde om werknemers te versterk
Die gebruik van standaarde word al meer ‘n grondslag in die verbetering van doeltreffendheid en organisasie in die besigheidswêreld…
Privaatprodusente beweeg al nader aan elektrisiteitsvoorsiening
Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport
Volg RSG Geldsake op Twitter
Dís wat jongmense nodig het in die werkplek
Roelita Cloete – projekdirekteur, Saica.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Bonusse en 13 tjeks: Is jy geregtig daarop?
Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmyer gesels oor bonusse.
Volg RSG Geldsake op Twitter
SAL-vlugte erg ontwrig weens vlieëniers se staking
Ephraim Mphahlele, algemene sekretaris van die National Transport Movement (NTM) gesels oor die SAL-stakings.
Volg RSG Geldsake …
Hoekom het die landbousektor in die 3e kwartaal byna 30% gekrimp?
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor landbousektor in die derde kwartaal.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die wysigingswet op gelyke indiensneming tree op 1 Januarie in werking
Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr
Volg RSG Geldsake op Twitter
Capespan voer nou deur Walvisbaai uit
Charl du Bois – besturende direkteur, Capespan
Volg RSG Geldsake op Twitter
Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie
Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop?
Carel de Jager – leier: blokketting navorsingsgroep, WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence.
Volg RSG Geldsake op Twitter
…
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur.
Volg RSG Geldsake op Twitter