gesondheid
TagIs daar iets soos ‘alter’ persoonlikhede in die regte lewe of net in sepies?
Kan ‘n mens van ‘n Sagmoedige Sandra in ‘n Moordenaar Esther verander? Is daar iets soos ‘alters’ in die regte lewe, of net in sepies en …
‘Begin van nuwe era in die behandeling van hartritme-defekte’
Só ontplooi die blomvormige kateterpunt in die linker-atrium presies waar die long-are in die atrium uitmond. Dit is waar die foutiewe i…
Wat doen Kragklappe aan jou brein?
Kragklapkompetisies is reeds in Amerika baie gewild. Dit is ook aan die posvat in Suid-Afrika. Die ontvanger staan weerloos en wag vir ‘n…
Die effek van ysbaddens of kouewater-swem op spiere, inflammasie en gemoed
Ons ken die advertensie waar FAF de Klerk in ’n klein ysbad sit. En om soggens vroeg in yskoue seewater te swem, is gewild. Watter uitwer…
Bakteriofaag-terapie nagevors om antibiotika-weerstandige infeksie-siektes te behandel
Die brein en epilepsie
Wat is epilepsie? Wat is die oorsake? Kan ‘n mens dit ontgroei? Kan ‘n mens jou tong insluk? Hoe gevaarlik is dit?
Luister na die voll…
Wat is blou, rooi, geel en groen pasiënte op ‘n ongelukstoneel of in ‘n trauma-eenheid?
Kan ’n bystaander ’n lewe red op ’n ongelukstoneel? Wat is die belangrikste: dat die beseerde kan asemhaal of dat sy hart klop? Hoe beslu…
‘n Gesin vertel van hul reise met ooggestremdheid en nieroorplantings
Hoe gemaak as drie van jou vier kinders met Retinitis Pigmentosum, ‘n ernstige gesiggestremheid wat tonnelvisie veroorsaak, gebore word? …
Vind uit oor epidurale, pynblokke en bewuste sedasie
Hoe werk narkose? En wat monitor ‘n narkositeur alles daar aan due koppunt van die pasiënt in die teater?
Deel 1: Algemene narkose
…
As dagga en Tik psigoses aanskakel in jongmense…
Kan ’n middel soos dagga en Tik ’n psigose soos skisofrenie aanskakel? Wat is ’n psigose? Hoekom is ’n jong brein so vatbaar vir die …
Skielike Kardiale Dood in jonger mense: eerder die gevolg van hartritme-defek as hartaanval
As ‘n jonger mens skielik ineenstort, dink ons onmiddellik dis ‘n hartaanval, maar is dit?
In die teater: Prof Reinsch (links) en Dr …
Oorgewig: 2 Nuwe middels oppad; hoekom jy sukkel om gewig te verloor
Oorgewig en behandeling, deel 1:
Wat is die jongste benadering tot die behandeling van gewigsverlies vir oorgewig mense? Kan ’n nuwe mid…
‘n Rug-fusie deur twee klein snytjies in SA gedoen; pasiënte binne ure huis toe
Dr Shawn Venter
Het jy geweet ‘n rugoperasie kan nou deur twee klein sleutelgat-snytjies in die rug gedoen word? En dat die pasiënt s…
Sarkoom – die kanker wat meestal by tieners en en jongmense kan voorkom
Sarkoom het onlangs twee keer onder ons aandag gekom. Eers toe ons gehoor het Angelique Greeff, bekend as die kletsrymer Angie Oeh, het t…
Is kunsmatige versoeters veilig?
Is kunsmatige versoeters veilig? Hoe werk hulle? Kan die liggaam dit verteer? Is alle kunsmatige versoeters dieselfde?
Dieetundige Renee…
Daar IS hulp vir blaaslek
Baie vroue wil nie daaroor praat nie, maar sukkel met blaaslek. Maar soos die uroginekoloë sê: Nappies are for babies, not for ladies. Da…
Ozempic en gewigsverlies
Die naam Ozempic is op almal se lippe, want almal wat graag gewig wil verloor, gryp na dié middel wat eintlik vir diabete bedoel is. Kan …
Diabetes-middel vertraag nierversaking dramaties
’n Middel wat oorspronklik vir die behandeling van diabetes ontwikkel is, én voordele vir jou hart inhou, kan voorts nierversaking dr…
Ons verpleegdienste stuur af op ramp
Suid-Afrika se verpleegdienste is op die rand van die afgrond. Teen die huidige tempo en kwaliteit van opleiding, sal pasiënte se veiligh…
‘n Vitamien-drup by ‘n IV bar is ‘gekkespul’ maan dokter
Die jongste gesondheidsgier is om ’n vitamienkroeg te besoek om ’n mengsel van vitamiene, anti-oksidante of aminosure binne-aars te ontva…
Hoekom neem kanker in die kop- en nek-gebied toe?
Wat het rook, alkohol, damprook en die herpesvirus in gemeen? Al vier is van die snellers vir kankers in die kop- en nekgebied, wat aan d…
Hoekom vape so baie kinders en is dit gevaarlik?
Baie hoërskoolleerders, en selfs laerskoolleerders, damprook, of vape soos dit bekend is in Engels. Heerlike geure maak dit aanloklik, en…
Die jongste feite oor makulêre degenerasie
Wat is makulêre degenerasie? Waarom verloor mens jou sig in die middel van jou gesigsveld? Is daar meer as een soort? Kan dit behandel wo…
Retinale loslating MOET onmiddellik behandel word
Retinale loslating is ‘n noodgeval en moet onmiddellik behandel word. Maar wat is retinale loslating en hoe word dit behandel?
Voorts …