gesondheid
TagJ&J vaksien-onttrekking: Die perspektief en die toekoms
Prof Barry Jacobson
Die FDA het pas die vaksinering met die J&J vaksien in Amerika tydelik gestaak, en Suid-Afrika ook. Dit volg nada…
Ons 3e golf dalk al verby, 4e golf minstens 4 weke weg
Eers as die bal van die volgende golf die kolf tref, kan data-ontleders voorspel of dit ‘n reusagtige ses gaan wees of nie. En tans wil d…
Hoe tas sistiese fibrose jou longe aan?
Lisa Marie Beyers saam met haar vriend Zach Verster.
Wat is sistiese fibrose? Is dié siekte seldsaam? Hoe werk dit? En kan dit behand…
Die eerste stap na presisie behandeling vir almal?
Mediese navorsers werk in laboratoriums met mikroskope, proefbuise, in hulle eie wêreld. Hoe oorbrug ’n navorser die afstand tussen labor…
Dr Susan Vosloo gesels oor kinder-hartoperasies
Klein Roxanne (3 jaar, nege maande) vorder goed na haar hartoperasie.
Soms moet ’n baba wat met ‘n hartdefek gebore word, binne een w…
‘n Nuwe maermaak-inspuiting slegs op voorskrif beskikbaar
Wat gebeur met jou hormone wanneer jy vet word, en kan dít wat skeefloop, weer herstel word? Kan ’n middel enigsins help om jou makliker …
Moenie jou laat mislei deur Covid-fiksie nie
Nog nooit het soveel samesweringsteorieë, menings en vals nuus mense bereik as oor Covid nie. Mense weet nie meer wat om te glo en wat ni…
Hoe werk die Covid vaksiene?
Prof Glenda Gray
Daar is baie vrae oor die Covid-vaksiene en die uitrol daarvan in Suid-Afrika:
– Presies hoe werk dié vaksiene?
– …
Ivermectin: voorlopig belowend
Prof Eric Decloedt
Die land gons tans oor die anti-parasitiese middel Ivermectin, wat moontlik voorkomend en as behandeling teen Covi…
Só is Covid se 2e golf anders
Hoe verskil die tweede Covid-golf van die eerste en wanneer kan ons die pieke in die verskillende streke verwag?
Hoe lyk die algemeens…
Skrik wakker: Slaap-apnee beskadig jou hart só
Wat het slaap-apnee en snork met jou hart te doen?
Baie meer as wat jy ooit kon droom.
As jy of jou maat aan snags ophou asemhaal en …
Groot kommer oor tiener-selfdood
Die fokus is vandag op tiener-selfdood na aanleiding van heelwat tienersterftes die afgelope maande.
Word die druk op Graad 11’s onder…
“Geen rede hoekom SA nie vóór winter 2021 Covid-vaksien beskikbaar kan hê nie”
Prof Glenda Gray
“Daar is geen rede waarom Suid-Afrika nie voor die winter van 2021 ‘n Covid-vaksien in ons land beskikbaar kan stel …
Covid-en ander virusvaksiene
Drie farmaseutiese maatskappye het aangekondig dat Covid-vaksiene op pad is.
Hoe werk dié vaksiene? Hoe werk virusvaksiene in die alge…
Ons klaar die verwarring oor Covid-toetse op
Marí Hudson
Dr Jean Maritz, viroloog van Pathcare
Woensdag: 11:30 – 12:00
Gesondheid…
Die moets en moenies ná ‘n heup- of knievervanging
Dit is baie belangrik om ná ’n knie- of heupvervanging die regte dinge op die regte manier te doen om seker te maak dat jou herstel so go…
Die 2e Covid-golf: wat gaan aan?
Is ons besig om ‘n tweede Covid-golf te beleef?
Covid-getalle is in Oos-Kaap aan die styg. Maar bly konstant in Khayelitsha. Ons kyk w…
Betaal jy ten duurste vir ‘n maermaakfoefie?
Oorgewig mense (en dit is byna die helfte van alle volwassenes in Suid-Afrika) gryp dikwels na kitsoplossings om gewig te verloor. Daar i…
OCD: Nadal se waterbottels; kiembewustheid in Covid-tyd
Het kompulsiewe kiembewuste handewassers nog meer kompulsief geword in die tyd van Covid?
Rafael Nadal rangskik sy bottels in Austral…
Die jongste oor borskanker
Groot vooruitgang is die afgelope 20 jaar gemaak in die ontrafeling van borskanker. Dit het tot akkurater diagnosering en behandeling gel…
Hykie, Ritalin en feite
Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het ’n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat…
COVID-19: SA se herstelkoers meer as 83%
Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in Suid-Afrika
Hoe vinnig neem die gevalle in Suid-Afrika toe?
Nuusflitse
23 Augustus 20…
Wat word van hartoorplantings tydens en ná Covid-tyd?
Augustus is Orgaanskenkingsbewustheidsmaand. Maar in Suid-Afrika het orgaanoorplanting sedert die COVID-inperkings in Maart tot stilstand…
COVID-19 in wêreld: Virgin Atlantic bankrot
Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in die wêreld
Lees hier alles oor die globale syfers, in watter lande die syfers steeds styg, wa…