Groeipyne op RSG
TagKleuters móét speel vir brein- en liggaams-ontwikkeling
Vroë kinderontwikkeling-spesialiste sê speel is ‘n kleuter en peuter se werk. Die Verenigde Nasies stem saam, en het Internasionale Speel…
Hoekom word jong kinders skielik stom in sekere situasies?
Moenie jou kind dissiplineer uit woede nie!
Hoe verskil kindgrootmaak van 30 jr gelede?
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het.
…
Die voordele van popspeel vir ‘n kind
Die meeste van ons was as kinders bevoorreg om ‘n pop of twee te kon hê, en herinneringe hieraan kan dikwels jou hart warm laat klop. Kli…
Moet jy jou kleuter na die begrafnis van ‘n geliefde neem?
Die dood en verlies is onvermydelik en dis iets waarmee die meeste van ons vertroud is.
Maar hoe praat ek met my voorskoolse kind oor …
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Ander ontwikkelingsprobleme met dieselfde tekens as ADHD
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Alicia Bestbier en Jacoleen Vogel, oor ontwikkelingsuitdagings by kinders, wat …
‘n Pa se rol teenoor sy tienerseun
Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat …
Oeps, ek is ‘n helikopter-ouer
Hoe gemaak as ek ‘n helikopter-ouer is?
Ek wil net die beste vir my kind hê, daarom is ek betrokke by elke fasset van my kind se besta…
Is my kind gereed vir oorslaap?
Help jou jong kind só met optel- en aftreksomme
Optelsomme
Hoe kan ouers en versorgers kinders help met die uitdagings wat kinders met plus- en minussomme in die grondslagfase erva…
Die letsels van emosionele geweld in gesin
Johan van Lill praat met dr. Jan Botha, ‘n pastorale berader, oor emosionele geweld en hoe lede van die gesin…
Help, my kind pas nie by die skool aan nie!
Upset lonely child sitting by himself on the elementary school grounds
Wat kan jy doen as jou kind nie by die skool aanpas nie? Johan…
My kind het gesteel!
Is my kind ‘n dief?
Oeps, my kind het gesteel.
Johan van Lill praat met ST Potgieter, ‘n sielkundige, oor hoe om dit te hanteer as…
Middelkind-sindroom?
Is daar ‘n rangorde binne gesinne? Ons kyk spesifiek na middelkinders. Is daar iets soos middelkindsindroom en hoe kan ouers dit hanteer?…
Raas jy met jou kind as hy per ongeluk mors?
Hoe kry jy ’n balans met higiëne by jou kinders? Aan die een kant kan ’n mens obsessief higiëne najaag, maar dan het dit weer aan die and…