Hoe verklaar jy dit? RSG
TagHoe maak ‘n vuurvliegie lig?
Kan ‘n padda in melk, suurmelk verhoed? Hoe maak vuurvliegies lig, en watter ander lewende wesens kan dit ook doen?
Hoe ruik diere water? Hoekom boelie diere mekaar?
Hoe ruik diere water?
Wat versteur ‘n vlermuis se sensoriese reseptors?
Hoekom boelie diere mekaar?
Vind uit: skerpioensteke, veldbrande, wasem en duiwe
Wanneer ‘n skerpioen jou steek, watter raad sou jy verkies – om melk te drink, jouself te skok, toelaat dat iemand op urineer, of het…
Die moets en moenies as ‘n padda in jou huis verskyn
Wat moet (of moenie) ‘n mens doen wanneer daar ‘n padda in jou huis verskyn. Mag jy hom voer?
Hoe hanteer jy ‘n duisendpoot plaag? As …
Kan jy elektrisiteit spaar deur jou selfoonlaaier te ontkoppel?
Leer meer oor die pampoen-paddatjie wat kan spring, maar nie land nie, en wat gesels met sy maats, maar nie een kan hoor nie.
Is dit w…
Hou ‘n waaier werklik muskiete weg?
Wat tel as vreemde gedrag by akkedisse?
Ons kyk weer na hoe molle grondhopies maak as hulle agtertoe skop.
Help ‘n waaier om muskie…
Hoe kan ‘n vliegtuig se wiele blitsig versnel tydens die landing teen 300 km/hr
Hoekom sing meeste voëls vroegoggend of laataand?
Die bokmakierie
Hoekom sing die meeste voëls vroegoggend of laataand? Wat gebeur in die middel van die dag wat die sang stuit?
Hoe…
Hoekom raak sout laf?
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou?
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou?
Hoekom word jellievisse deur klein slakkies vermoor, en wat is die doel van ‘n jelliev…
Hoekom is die lug blou en nie violet nie?
Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie?
Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende…
Hoekom spoeg ‘n spoegslang?
Hoe vlieg vliegtuie onderstebo as juis die vlerkvorm hulle laat vlieg?
Hoekom hou miere van jou toonnaels?
Wat is die verskil tussen ‘n spinnekop en insek en hoekom help dit om verstaan?
En hoe vlie…
Watter rol speel bidsprinkane in ekosisteme?
Hoekom kan ‘n plat lens nie lig fokus nie?
Watter rol vervul ‘n bidspringkaan in ekosisteme?
En, hoekom lyk ‘n geitjie blink en…
Meer oor duif-vrektes, giftige akkedisse en vreemde seediertjies
Vind meer uit oor spieëls en oor malariamuskiete
Hoe kan ‘n spieël ‘n voorwerp agter ‘n stuk papier sien? Hoe weet die spieël die voorwerp is daar?
En, indien dit sou gebeur dat muski…
Hoekom is ‘n skilpad se dop so hard?
Hoekom is ‘n skilpad se dop so hard?
Hoe kan jy ‘n sonsondergang geniet in jou glas melk?
En wat presies is die doel van slakke?
…
Het kanker bestaan vóór mensgemaakte chemikalieë daar was?
Het kanker bestaan voordat mensgemaakte chemikalieë daar was?
Hoe verskil visie van oë wat langs die kop teenoor voor die kop geposisi…
Kan ‘n skokgolf lig maak?
Kan ‘n skokgolf lig maak wat deur die liggrens kan breek?
Wie leef langer: diere in gevangenis of wilde diere?
Hoekom is dit dat on…
Gee koue temperature jou verkoue?
Hoekom gee koue temperature jou verkoue?
Het Suid-Afrika buideldiere?
Hoekom is die volledige metamorfose van sekere insekte so ing…
Is daar iets soos gratis elektrisiteit?
Hoekom neem blou-ape dwelms? Hoekom raak olifante dronk? Hoekom vrek sekere voëls van alkoholvergiftiging? Hoekom word vlêrmuise deur nik…
Hoe kan indringerbome bestuur word?
Waar kom die term, Slip him a Mickey, vandaan?
Watter opsies is daar om indringerbome te bestuur?
Hoe affekteer LED-ligte insekte s…
Is daar ‘n verskil tussen kapok en sneeu?
Ons kyk intiem na wildeganse se liefdeslewe en hulle ewige trouheid. Ons vind uit wat die verskil is tussen kapok en sneeu – dis nou …
Kan jy sterf as jou hele liggaam met verf bedek word?
Ons probeer uitwerk of daar ‘n monster in die Kunene-rivier woon.
Ons gesels oor James Bond en die meisie wat met goue verf bedek word…