Hoe verklaar jy dit? RSG
TagMeer oor duifeier-kleure; sianiedpille; uile
Duifeiers
Ons vind meer uit oor duiwe en hoekom hulle eiers se kleure verskil.
Hoekom lei ‘n sianiedpil so vining na die dood?
…
Kan ‘n sekere klip of spesifieke vloerteëls elektrisiteit opwek?
Blykbaar is daar ‘n sekere soort klip in die Kongo wat elektrisiteit kan opwek. Daar is ook ‘n teël waarmee jy jou vloerteëls mee kan ver…
Die grootste likkewaan; boorgatwater en jou ystervlakke
Watter likkewaan is die grootste, en hoe maak hulle geluide sonder stembande?
Kan boorgatwater jou ystervlakke affekteer?
Watter do…
Meer oor die kamera-effek in skaduwees, ‘n hulpvaardige vlieg en die grootste akkedis
Hoe verklaar jy die kamera-effek in skaduwees?
Watter vlieg help ons met kankernavorsing en lanklewendheid?
Watter akkedis is die g…
Sal waterslange visse in ‘n dam opvreet?
Is prof. Hendrik Geyer wetlik aanspreeklik vir sy gebruik van die woord biljoen i.p.v. triljoen?
Sal waterslange Desiree se visse in h…
Meer oor die Jesus-akkedis, ‘n wollerige wurm en vreemde swamme
Hoe verklaar jy dit dat die Jesus-akkedis oor water kan hardloop sonder om te sink?
‘n Luisteraar vra of ons ‘n wollerige wurm van Ell…
Maak fluoresserende ligte bye dood?
Ons pak die raaisel van dooie bye wat in die oggende aangetref word by fluoresserende ligte.
Ons gaan ook uitvind of ‘n halfvol warmwa…
Hoe kan die heelal 92 miljard ligjare wyd wees maar net 13,7 miljard ligjare oud?
Hoe kan dit wees dat die heelal 92 miljard ligjare wyd is, terwyl die ouderdom van die heelal “net” 13,7 miljard jaar is?
Hoekom het s…
Só beskerm liggaamstemperatuur soogdiere se organe
Kan ons voorspel waar ‘n weerligstraal volgende gaan slaan?
En, ons leer meer oor die kardinale belang van temperatuur by soogdiere, e…
Tien paddas op ‘n luislang?
Rietpaddas op ‘n luislang in Australië. Hulle ryloop nie, dit is mannetjies en hulle probeer om met die slang te paar.
Na aanleiding …
Hoe en wanneer verskerp voëls se kleure?
Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil?
Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit h…
Maak dit saak of die Matamata-waterskilpad uitsterf?
Die Matamata waterskilpad
Stem jy saam dat die Matamata-waterskilpad ‘n vreemde gedroggie is? Hoekom lyk hy so? Maak dit (ekologies) …
Hoe werk branders?
Hoekom het mense en diere hare?
Hoekom is die naakte molrot haarloos?
Hoekom mag mens nie naelpolitoer dra tydens ‘n operasie n…
Kan mense met donker velkleur hitte beter hanteer?
Hoe affekteer jou velkeur en jou gewig jou hittetoleransie?
Ons bevraagteken die die evolusie van die verkleurmannetjie.
Wat sou ge…
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Ons leer meer oor rooimiere en miere, en hoe hierdie klein diertjies baie meer van…
Kan jy parfuum maak van orgideë?
Orgidee van Afri Orchids in die Laeveld
Hoe werk die simbiose tussen termiete en Njalabome?
Kan jy parfuum maak van orgidieë?
H…
Is perdebye in vye gevaarlik?
Woon daar perdeybye in vye, en hoekom is hulle nie ‘n gevaar vir die mens nie? Hoekom eet karetskilpaaie plastiek? Sien hulle dit aan as …
Wat is die effek van elektriese heinings op die omliggende plante en diere?
Suid-Afrikaanse luiperd
Watter effek het jou elektriese heining op die fauna en flora van jou omgewing?
Ons leer meer oor die Euro…
Wat laat die aarde draai?
Die aarde se as is 23 grade getilt en die aarde draai antikloksgewys om sy as.
Ons paneel kenners verduidelik
– wat die aarde laat…
Hoe trek ‘n koningin-by en haar swerm?
Hoe weet molle in jou tuin dit is aand?
Heuningbye
Hoe trek ‘n koningin by en haar trawante?
Kan ‘n spook die verklaring wees v…
Spinkaanplae; Sampioene; Bloos
Ons paneel kenners praat oor sprinkaanplae en wanneer die beste tyd is om dit te bestry; sampioene wat nader aan diere as plante is; en v…
Slange se sig; erdwurms; beetkleur
Die span kenners beantwoord luisteraarsvrae oor die sig van slange (en wees gewaarsku van hulle sien goed),
erdwurms wat in blikbekers…
Hoe groei ‘n akkedis se stert weer aan?
Hoekom kry sommige mense hallusinasies ná ‘n aorta-aneurisme?
Hoe verloor akkedisse hulle sterte, en hoe werk die regenerasie daarvan?…
Dassie en Olifant IS naasverwant
Olifantma en -baba in die Kruger Wildtuin.
‘n Dassie
Die kenners praat oor die temperatuur van meteoriete, veral wanneer dit op j…