Hoe verklaar jy dit? RSG
TagWat bepaal blomkleure?
Kappertjies
Ons gesels oor kappertjies wat naby Jakob Regop-blomme groei, wat dieselfde kleurverskynsel toon. Het die kleurpatrone da…
Hoekom is Namakwaland se bloukop koggelmanders so groot?
-
Die bloukop koggelmander
Hoekom is die Namakwalandse bloukopkoggelmander so groot in vergelyking met die soort wat in die Vry…
Nuwe mariene-spesies ontdek
Ons hoor meer oor nuwe mariene spesies op die bodem van die oseaanvloer, wat gelei tot groot entoesiasme oor die diepseelewe.
Wetenska…
Só het voëls vere ontwikkel
Hoe het evolusie plaasgevind sodat voëls vere gekry het? Het dit ontwikkel omdat kruipende diere begin vlieg het of omdat diere in bo…
Vorm troetel-insekte ‘n band met hul eienaars?
-
‘n Kransduif op Tafelberg afgeneem.
Hoe gemaak met kransduiwe (Columba guinea) wat jou eiendom vir nesmaak gebruik? Hoe lank …
Los ons renosters uit! Bokhorings het dieselfde samestelling
- Kan ‘n mens ‘n renosterhoring vervang met ander diere se horings? Dan hoef niemand mos renosters dood te maak vir hul horings nie?
…
Feite oor masels, slakke en seeslange
Is masels deesdae meer gevaarlik as jou kind dit opdoen of nie?
Ons vertel jou meer oor slakpeste in jou tuin en oor die kombuismeelke…
Is die Bybel wetenskaplik korrek?
Is kreasionisme ‘n lewensvatbare manier om die Bybel te interpreteer?
Hoe werk Google nou eintlik?
Wil jy meer weet oor die ineenst…
Watter diere kan van geslag verander?
1. Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande?
Verskeie vissoorte en ander diere kan onder sekere omstandighede van ges…
Hoekom slaap sekere voëls op een been?
-
Slaap op een been
Hoekom staan sekere voëls en slaap op een been?
-
Haelkorrels
Hoe kry haelkorrels hulle vorm?
- H…
Wat gaan aan met my grasperk?
Wat is daardie eienaardige verskynsel op ‘n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos…
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur kundiges beantwoord is. Die ander vrae …
Kan ‘n mens vinnig Dracula-tande kry?
Dracula tande
Is dit biologies moontlik vir ‘n mens om binne sekondes slagtande te ontwikkel en weer net so vining te absorbeer?
D…
Is wit of swart klere die koelste?
Bedouïene in die woestyn in los wit klere.
Bedouïen-swerwer in die woestyn in Koeweit, in swart geklee.
Is wit klere koeler i…
Spin ‘n kat nét van lekkerkry?
Wetenskaplikes beantwoord dié luisteraarsvraag in Hoe verklaar jy dit? e…
Het jy Neanderdal-gene?
In Hoe verklaar jy dit? bespreek wetenskaplikes onder andere die volgende vraag:
Beteken ‘n prominente boggel aan ‘n mens se agter…
Die chemie van ‘n ui: van traan-oë tot smaak
Het jy geweet ‘n ui skei sekere chemiese stowwe as jy dit sny, en ander stowwe as jy dit gaarmaak?
Een van die wetenskaplikes op die p…
Stilstaan of vinnig padgee vir ‘n slang?
Moet ‘n mens stilstaan of vining padgee as jy skielik op ‘n slang afkom?
Dit is een van die vrae wat deur wetenskaplikes beantwoord wo…