Hoe verklaar jy dit?
TagIs suikerbekkies goeie ouers?
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae.
Is links regs, of is regs dalk links?
Vlieglarwes in mens en dier se weefsel is grillerig, maar waar
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word.
On…
Wat is lawwe sout?
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oo…
Suikerbekkies; Mensgemaakte damme; Vreemde goggas
Ons leer meer oor
-
‘n Suikerbekkie
suikerbekkies se voeding van hulle kuikens,
- mensgemaakte damme se uitwerking op die eff…
Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?
Rissies
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,
of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as…
Hoe werk geitjies se pote en tone?
Die huisgeitjie
Hoe werk geitjies se voete en tone?
Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning?
Wat is ‘n m…
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog?
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure?
Ons kyk na ‘n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is.
…
Oor broekmannetjies, melanisme en hoe diere self hul genepoel verbreed
Weet jy wat ‘n broekmannetjie is?
Albinisme en melanisme by voëls – wanneer is dit voordelig en nadelig?
Ons vind uit hoe diere …
Hoe beland Sahara-sand op sneeu in Europa?
Hoe kan ‘n sandstorm in die Sahara-woestyn ‘n stoflaag op die wit sneeu in Europa veroorsaak?
Hoe ver is die horison van jou af?
On…
Meer oor atome, muskiete, wolfspinnekoppe en papegaaie
Hoekom moet ons verstaan hoe atome lig absorbeer?
Behalwe vir muskiete, wat byt jou in die skemertyd?
Hoe werk die proses van veras…
Oor skemerstrale, boorgatwater en iguanas
‘n Igunana-akkedis
Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word.
Ons vind uit oor lewe in boorgatwat…
Hoekom lyk dit soms of motorwiele agteruit draai?
Ons kenners leer ons meer van die verskynsels by bewegende motorwiele – soos om regdeur te kan sien, of hoekom dit soms lyk asof die wiel…
Kan mRNS jou DNS verander?
Kan mRNA jou DNS verander?
Die kenners leer ons meer van die MRI-masjien en die onmenslike geraas wat dit maak.
Hoekom is sommige s…
Geitjies; rob-sterftes; son-energie
Hoekom lê geitjies net twee eiers?
‘n Geitjie
Hoekom vrek robbe in groot getalle?
‘n Rob tuis in die water
En, ons lee…
Wanneer is aapmannetjies aggressief teenoor kleintjies?
‘n Chachma bobbejaan
Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop.
Ons vind meer uit oor…
Botox; katte wat huismeubels krap; rotte wat bome vreet
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit?
Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels?
Ho…
Suikerbekkies, skilpad-asemhaling en waterpype
Ons leer meer van suikerbekkies;
ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal;
en ons hoor hoekom warmwaterpype vinnig…
Slang of akkedis? Homeotermies of poikilotermies?
‘n Slang-akkedis
Ons kyk na vrae wat handel
- oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk.
- Ons beantwoor…
Waarom varkharte ook nie vir mense werk nie
Wat is ‘n permakultuur?
Permakultuur-tuin
Wat is ‘n permakultuur?
Kan ‘n penis van kleur verander na ‘n penisoorplanting?
Hoekom het almal vingerafdruk…
Die Koch-sneeukristal, fraktaal, walviskalwers en mantas
‘n Walvis en haar kalf aan die weskus van Australië
Wat is die storie van die Koch-sneeukristal?
Wat is ‘n fraktaal?
Hoekom wor…
Hoe vorm die ses hoeke van ‘n sneeukristal?
Wat is die herkoms van die sesvoudige simmetrie van ‘n sneeukristal? Waarmee het dit te make? Hoe is dit moontlik dat die parameters van …
Elektriese motors vs binnebrand-enjins
VW Id3
Wat is die omgewingsimpak van die vervaardiging van elektriese- teenoor binnebrand-enjins? Is jy bewus dat daar ‘n wêreldmotor…
Kwantumfisika, swart stralers en slange
Hoe verskil kwantumfisika van ander natuurwetenskaplike wette?
Wat is ‘n swart straler? En nee, dit het niks met vliegtuie te make nie…