Hoe verklaar jy dit?
TagDie nuutste oor die Asiatiese kewer
Ons gesels oor lastige haarskeerderspinnekoppe wat gereeld in jou huis kom kuier, en bied raad oor hoe om van hulle ontslae te raak.
D…
Vanwaar haan se spoor?
Dié haan het ‘n groot spoor
Waar kom die spoor onderaan ‘n haan se been vandaan?
Ons gesels ook oor ‘n klipplaat met duisende klei…
Het die mens sedert Bybelse tyd verander?
Hoekom wil die meeste mans urineer as hulle die klank van lopende water hoor?
Spinnekoppies wat spring – is hulle giftig, en byt hulle…
Gaan ons seevlakke styg?
Kan kwantumfisika regtig gebruik word om roofdiere te beheer?
Gaan seevlakke styg?
En ons vind meer uit van kontinentale ys, seevl…
Help sweet om van afvalstowwe ontslae te raak?
- Eet slakke spinnekoppe?
- Hoekom het manlike soogdiere tepels?
- Indien dit waar is dat ‘n saunasessie onsuiwerhede uit jou bloed v…
Hoe leer voëls praat?
‘n Papegaai leer gou woorde aan.
Ons gesels oor hoe voëltjies dit regkry om te praat, en waarom hulle dit doen.
Ons vind meer uit …
Het waterskilpaaie op land of in water ontstaan?
‘n Seeskilpad
Ons gesels oor waterskilpaaie en of hulle op land of in water ontstaan het.
Hout word met sekere chemikalië behandel…
Hoe kom skeepswrakke op droë Skedelkus-sand?
Skeepswrak aan die Skedelkus
Hoe, of met wat, word die waterverbruik van ‘n groot bloekomboom gemeet?
Aan die Skedelkus van Namibi…
As voëls peste word…
Wat is die oplossing vir voëlpeste?
En noudat Amerika weer wil maan of Mars toe, wat is die kanse dat jy daar deur ‘n asteroïde getref…
Die baskewer wat ons bome vernietig
Wil jy meer weet oor Downs se Sindroom?
Hoekom bondel duisendpote soms saam op ‘n boomtak,
en wat is die sogenaamde Asiatiese baske…
Hoe het die aarde ontstaan?
Die span kenners praat oor die ontstaan van die aarde; of seeslange hul eiers op land kom lê; en oor eendagsvlieë en hoekom jy nie ‘n vli…
Hoe het slang sy gif gekry?
Wat veroorsaak die onaangename prikkel-sensasies wat jy ervaar as jy aan byvoorbeeld deurhandvatsels raak?
Hoe het evolusie voorsien d…
Kan diere soet en suur proe?
- Paar platannas binne of buite die water?
- Kan diere soet en suur proe?
- Mag natuurliefhebbers ontslae raak van afval in die natuu…
Wat op aarde is ‘n skuimnes-padda?
‘n Skuimnes-padda. (Foto: Marita Beneke)
1. Wat is ‘n skuimnes-padda en waar kom die skuim vandaan?
Lees meer oor skuimnes-paddas: h…
Hoekom swem goudvisse soms onderstebo?
- Hoekom swem goudvisse soms onderstebo?
- Hoe is plante droogtebestand?
- Hoekom verkrummel sekere bakstene soms?
- Boots diere mek…
Wag skildpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Wag skilpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Hoekom is daar soveel mooi in die natuur?
En hoekom is daar weerstandige kieme in hospitale…
Het mense in die Bybelse tye werklik so oud geword?
- Hoekom is jou hond so danig met jou gaste se bene?
- Moet ons op ons hoede wees vir planeet Nibiru? Moet ons vrees vir die groot bot…
Wat vertel ‘n hondereuk die ruikende hond?
Wat vind honde van mekaar uit deur aan mekaar se agterente, bolle of piepiekolle te ruik? Kan hulle vasstel of dit ‘n mannetjie of wyfie …
Kan ‘n mot só mooi wees?
-
Cyclosia_papilionaris
Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of bromm…
Hoe oorleef paddas en visse ondergronds in droogtes?
-
Tinker rietpadda
Hoekom is daar temperatuurverskille tussen voorwerpe in dieselfde vertrek?
- Hoe kry sommige padda- en viss…
My avoboom dra nie vrugte nie!
Die bloeisels van ‘n avoboom
Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?
Luister na die antw…
Is dit sneeu of kapok?
Is dit sneeu of is dit kapok?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur wetenskaplikes beantwoord word.
Die ander vrae…
Vanwaar die waaisand uit opgaardamme?
Die sand by die Theewaterskloofdam in Wes-Kaap
Waar kom die tonne waaisand vandaan wat tydens die onlangse droogte uit Wes-Kaapse…
Waarom is vliegtuie se motore onder die vlerke?
Hoekom word vliegtuie se motore meestal onder die vlerke gemonteer en nie by die stert nie?
Dít is een van die vrae wat deur wet…