Landbou
TagLandbou: Hoe om seker te maak jy produseer stroopsoet vrugte
Vrugteprodusente boer met suiker, ongeag die gewas. Só sê Kenny Beeton van Nutrico. Hy verduidelik watter elemente suikervlakke beïnvloed…
Wat is die toekoms van Merino SA?
Ons kyk na die toekoms van Merino SA, en die waarde van geleenthede vir kleinveeprodusente.
‘n Veearts wat in toksikologie spesi…
Hoogtepunte van die Statebond se landbou-kongres
Ons kyk terug op ‘n jaar vol landbou-hoogtepunte in die geselskap van twee moedige dienaars van die sektor.
Daar was ook ‘n inte…
Boerbokke se vleis smaak uitmuntend!
Die bokafdeling by vanjaar se nasionale Lamb Champs-kompetisie wat in Pretoria gehou is, is gewen deur Danie Strauss van Rouxville …
Klein olyfboerdery maak groot verskil
Aan die voet van Kasteelberg, neffens Riebeek-Kasteel, is daar ‘n klein olyfboerdery wat ‘n gróót verskil maak. Die Goedgedacht Trust boe…
Is ons suiwelprodukte veilig vir menslike gebruik?
Die Suiwelstandaardagentskap poog voortdurend om te verseker dat suiwelprodukte in Suid-Afrika veilig vir menslike gebruik is. Met …
“Die SKA is nie welkom in die Karoo nie”
“Die SKA is nie welkom in die Karoo nie.” Dié woorde is duidelik te sien tussen Vosburg en Carnarvon. Ons vind uit waarom, en ons p…
Wat is die beste grondbewerkingspraktyke, plantdiepte en grondtemperature?
Mauritz van Heerden van Pioneer Saad praat oor doeltreffende grondbewerkingspraktyke vir gewasproduksie, ideale plantdiepte en gron…
1e Perde ná 10 jr van SA na België uitgevoer
Martin Koorts, voorsitter van die Prins Albert Landbouskou, vertel wat skougangers van 17 tot 19 Oktober kan verwag. Op 17 Augustus vanja…
Die jongste oor rouwater-besproeiing in Noord-Kaap
Talle besproeiingsboere in die Noord-Kaap moet rouwater vir hulle boerderye gebruik. Die nuwe prysstrategie vir rouwater is onlangs gepub…
Landbou: Hoe vorder Noord-Kaap se ontwikkelingsplan?
Die Noord-Kaap se regering het in 2019 ‘n ontwikkelingsplan bekendgestel. Agri Noord-Kaap is tans by 23 projekte betrokke. Dirk Krapohl h…
Waar staan ons met bewaringslandbou?
Dr. Stephano Haarhoff, ’n landboukundige, het by die wêreldkongres oor bewaringslandbou gepraat oor die bestuur van stikstof, fo…
Is SA se melkkalwers gesond?
Die welsyn van melkkalwers is gereeld in die kollig, maar wat is die redes hiervoor, en hoe hanteer die bedryf hierdie persepsies? Dr. Ma…
Ken jy die verskillende soorte melk op die winkelrakke?
Daar is verskeie soorte melk op die winkelrakke, en verbruikers het dikwels vrae oor onder andere, die voedingswaarde van gepasteur…
Ken en voorkom beesbrusselose só
Beesbrusellose, of aansteeklike misgeboorte, word deur bakterieë veroorsaak. Dié veesiekte is endemies tot Suid-Afrika, en word deur …
Waar pas omgewingsbestuur in by landbou?
Die belang van omgewingsreg en -bestuur vergroot namate omgewingskwessies dringender raak. Hierdie onderwerp was onder bespreking by …
Het SA beheer oor dieresiektes?
Die derde Overberg Herkouerdag wat by die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied is, is deur meer as 350 mense bygewoon. Die b…
‘Wolprys moet met minstens 50% in dollarterme styg’
Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met 50% in dollarterme styg, sê Geoff Kingwell, ‘n skaapboer en voorsitter van die…
Die rol van die heuningby in landbou is enorm
Die rol en waarde van die heuningby was die fokus van ‘n opvoedkundige dag wat onlangs op die Vergelegen Wynlandgoed op Somerset-Wes aang…
Wat sê die jongste wetgewing oor landbou-chemie?
Wetgewing en regulasie met betrekking tot die gebruik van landbouchemie, verander gereeld. Hoe kan die produsent aanpas?
Volgens Janni…
Die voordele van AGOA
Wolfe Braude verduidelik watter voordele die AGOA-ooreenkoms met die VSA vir Suid-Afrika inhou, en hoe deelname versterk kan word.
Dr….
Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel
Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel, wat veral boere met renosterveld op hulle plaas, help om plante en diere te…
Wat moet ‘n landbouer weet oor investering en veranderlikes buite ons landsgrense?
Hoe verbeter boere produktiwiteit en effektiwiteit? Wat moet ‘n landbouer in gedagte hou in terme van investering en veranderlikes buite …
Velsorgprodukte van slakke?
Ons vind meer uit van ’n velsorgreeks, wat deur ‘n slakboer van Witrivier in Mpumalanga ontwikkel is.
Chrisjan Cruywagen is afgetrede …