Landbou
TagKalwers wat met neusringe gespeen word, groei tot 160g per dag beter
Proewe wys dat kalwers wat met neusringe gespeen word, tot 160 g per dag beter groei.
Carin Venter kuier in die Karoo by Lloyd S…
SA het reeds meer as 1100 volbloed Ankole-beeste
Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1 100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacq…
SA se makadamia-produksie onder druk
Hoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is produsente onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Maca…
Só affekteer klimaatsverandering die sagtevrugtebedryf nou en in die toekoms
Francois Auret het onlangs sy meesterstudie voltooi oor die uitwerking van klimaatsverandering op die sagtevrugtebedryf. Hy gee raad aan …
Wat maak Suid-Afrikaanse boere uniek?
Suiwelbedryf laat rekords spat
Prof. Pieter Swanepoel, hoof van die Departement Agronomie by Universiteit Stellenbosch, praat oor kanola as ‘n alternatiewe bron v…
Meer oor die grondboontjieprodukte wat van die rakke verwyder is weens hoë aflatoksien-vlakke
Dr. Lindy Rose, seniordosent by die departement plantpatologie by Universiteit Stellenbosch, praat oor die grondboontjie-produkte wat…
Hoe goed is roofonderdele vir landboumasjinerie?
Goedkoop koop is duur koop, maar is dit die geval by die koop van roofonderdele wat vir landboumasjinerie beskikbaar is? Gerhard Talj…
Wes-Kaap maak geskiedenis in klimaatsbestuur
Hoekom is ons appelkoosproduksie so laag?
Die uitwerking van klimaatsverandering op die tafeldruifbedryf
…
Wat is die stand van ons rooibostee-bedryf?
SA is 2e grootste uitvoerder van sitrus in wêreld
Hannes de Waal
RSG Landbou fokus op die plaaslike sitrusbedryf.
Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van sitrus in die wê…
Probleme by Kaapstad-hawe belemmer steeds vrugte-uitvoere
Groter wyndruifoes verwag in 2024
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ‘n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit i…
‘Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word’
Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom,…
Hoe goeie toegang het die sitrusbedryf tot markte in die VSA en Europa?
Die jongste inligting oor wild- en landbougrond-pryse
Adjunk Direkteur Landbou Ekonomie by die Wes-Kaapse Department van Landbou Riaan Nowers, deel nuttige data omtrent wild en landbougrond p…
Hoe ontstaan ‘Fairy circles’?
Pieter de Jager van Albertinia is in Oktober vanjaar aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Ons luister weer wat hy te …
Groeihormone vir kalwers: wat moet verbruikers weet
Vruggebruikklousule vir plase maak deur oop vir uitdagings
Die waarde van suiwel by beengesondheid van bejaardes kom in RSG Landbou onder bespreking. Ons gesels met Christine Leighton van Melk SA …
Privaat-veediefstal-ondersoekers behaal binne 4 maande sukses
Vrystaat Landbou en LGV se PSIRA geregistreerde privaat-veediefstal-ondersoekers het in die eerste 4 maande van hul bestaan reeds ‘n paar…
Al meer hommeltuie in landbou ingespan
Die gebruik van robotte in landbou is aan die toeneem. Suid-Afrikaanse tegnoloë is ook op die voorpunt van hommeltuigtegnologie. Die …
Ons kan baie leer uit landbou in Taiwan
Ons besoek die bergagtigste land op aarde, met ‘n stop in die stad wat spog met die hoogste groen gebou wat ooit opgerig is. Dit neem jou…