Landbou
TagFynbosveld onder druk weens dorpe, stede en landbou
Ná nege jaar van droogte kan Deon Vlok van die Calvinia-omgewing getuig van die hulp van ander boere, deursettingsvermoë en om anders oor…
Voortgesette beurtkrag het enorme impak op voedselproduksie
AgriSA waarsku dat die voortgesette beurtkrag ‘n ernome impak op voedselproduksie kan hê.
Ekonome voorspel dat die rentekoers met 75 b…
‘Opkomende boere moet om tafel sit met besluitnemers’
“Opkomende boere moet saam met besluitnemers om die tafel sit om ‘n verskil te maak.” Dis wat Kallie Schoeman van Die Schoeman Groep aan …
Só word swartvlek op sitrus beheer
Ondanks die feit dat Suid-Afrika vir langer as ‘n eeu vrugte na die Europese Unie uitvoer, bly swartvlek op sitrus ‘n probleem. Charl Kot…
Raad vir boere oor kragsituasie
Ons hoor by energiekenner dr. Wolsey Barnard of beurtkrag hier is om te bly. Carin Venter gesels met hom oor die kragsituasie, en watter …
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van der Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se belei…
Toename in gebruik van ongeregistreerde veemedisyne wek kommer
Gerhard Verdoorn
Sojaboon-peule
Rou sojabone en sojaboon-oesreste kan baie doeltreffend as ‘n voedingsbron vir herkouers gebruik …
Rooivleisbedryf groei goed
Bogemiddelde groei in die rooivleisbedryf is waarna die Rooivleis-abattoirvereniging streef. Hierdie visie is bevestig by hulle 29ste kon…
Hoe lyk sonneblomproduksie in SA?
‘n Hoogtepunt op die plaaslike landboukalender, is die SA Kaasfees wat deur Agri-Expo aangebied word. Lise Roberts het dit bygewoon, en g…
Kommer oor die gehalte van Oranjerivier se water
Die Gariepdam
Inwoners van die Oranjerivier-omgewing is vir ‘n geruime tyd al bekommerd oor die gehalte van die water. Georganiseerde…
Dié beeste kan berge klim
Gee liewer pad vir die Hugenoot
Die Hugenoot-beesras is in 1961 ontwikkel, en volgens Louis Nel van dié genootskap, kan hierdie beesr…
Waar pas SA in bloubessiebedryf in?
Bloubessies
Die bloubessiebedryf groei wêreldwyd baie vining, maar waar pas Suid-Afrika in? Elzette Schutte van Berries ZA gesels oor…
Minster van Landbou se terugvoer aan Agri SA oor kwelpunte
Agri SA het onlangs met die minister van landbou, Thoko Didiza, vergader om ‘n paar kwelpunte in die landbou te bespreek. Christo van der…
Noordwes-boer se bokstoet was sy ‘beste sakebesluit ooit’
Rooi Kalahari bokke
Cobus Meyer is ‘n boer van Leeudoringstad in Noordwes. Volgens hom was sy destydse besluit om ‘n Kalahari Red Goa…
‘n Blik op landbou in Egipte
Landbou al langs die Nyl is besig om te groei.
Arthur Lilford vertel vir Martelize Brink van landbou in Egipte, en sy belewenis van d…
Landbou: Hoe kan groen energie gefinansier word?
Die MBR sonplaas in Dubai
Beskikbare en betroubare energie is een van landbou se vele uitdagings.
Ons praat met Berrie de Jager va…
SA is wêreldleier in makadamia-produksie
Alhoewel die mark vir makadamianeute relatief klein is in vergelyking met ander neute, word Suid-Afrika tans gesien as die wêreldleier wa…
Is vee en gewasse se kweekhuisgasse baie of min?
Ons kyk na die bydrae van die landbousektor tot kweekhuisgasvrystelling, spesifiek die veebedryf en gewasverbouing.
Sprekers wat deel …
Karobboom-peule is goeie veevoer
Vroeë roes en poeieragtige meeldou is gevaarlike swamsiektes op aartappels, tamaties en soetrissies. Kan dit voorkom word? Francois van D…
Landbou: Merino’s; appels; kuilvoerververliese
Geelbek Elite Merino’s maak op 21 Julie vanjaar geskiedenis wanneer hulle sestigste ramveiling aangebied word. Stefan Naudé gesels oor di…
Landbou: Wyndruifoes; Winston South Devon-stoet
Winston South Devon beeste
Volgens Nederburg was die afgelope wyndruifoes laat en lank, wat ideaal is vir geurontwikkeling.
James …
Raak só ontslae van Spaanse riet in plaasdamme
Spaanse riet
‘n Luisteraar soek raad oor die Spaanse riet wat plaasdamme oorneem. Ons het by prof. Charlie Reinhardt van die Noordwes…
Porterville saaiprojek maak wins
Die saaiprojek van Porterville se gemeenskapsvereniging het ‘n netto inkomste van R200 000 vir die 2020/21-produksieseisoen opgelewer. Ka…
Wat behels die verantwoordelike gebruik van antibiotika by diere?
Wat behels die verantwoordelike gebruik van antibiotika by diere? Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid het die antwoord.
Paul Mar…