Musiek
TagLuister Donderdagaande na ‘Toe ons sterre was’ seisoen 2
Toe ons sterre was S2, aangebied deur Heindrich Weingaard kan van 2 JAN – 20 MAART 2025 (12 EP) op Donderdagaande om 20:30 gehoor word.
…
Luister Donderdagaande na ons nuwe rymklets-reeks
Frazer Barry
’n Nuwe seisoen van die rymkletsreeks, Rymklets sonder grense, is weer Donderdagaande op RSG te hoor.
Dis di…
Nuwe musiekreeks ‘Pure Poering’ vind groot byval by luisteraars
Die eerste episode van Pure Poerring, RSG se splinternuwe musiereeks wat op 7 Julie begin het, het groot byval gevind onder luistyeraars…
Duet is ons nuwe Sondagoggend-musiekprogram
Duet is ‘n spinternuwe musiekprogam wat op Sondagoggend 3 Maart om 10:00 op RSG begin en saamgestel word deur die musiekregisseur Ilse …
RSG Konsertbederf: Klavierkonserte, operagalas, en kamermusiek
RSG Konsertbederf, ’n samewerkingsprojek met Salon Musiek en die Gauteng Filharmoniese Orkes en geborg deur die Rupert Musiekstigting, st…
Sondag 14 Jan: Doep is nie dood nie
Luister op Sondag 14 Januarie 2024 om 13:00 na Doep is nie dood nie, die huldeblyk aan Koos du Plessis,
Koos du Plessis
Koos Doep …
Beleef ‘The Sound of Music’ gratis saam met RSG
Rodgers & Hammerstein se veelbekroonde The Sound of Music is eersdaags terug op Suid-Afrikaanse verhoë en RSG bied aan luisteraars die ka…
Nuwe ‘ou’ musiekreeks op Sondae is oor musiekblyspele
Luister van 1 Oktober Sondae om 10:00 na ‘n musiekreeks oor musiekblyspele en die wêreld van glans, dans, skitter en fantasie.
Bettie …
Rymklets Sonder Grense 2 begin op 6 Julie
Frazer Barry
Die Rymklets Sonder Grense musiek dokumentêr wat verlede jaar vir die eerste keer op RSG uitgesaai is, is terug met ’n t…
Watse liedjie is dit? Shazam dit!
RSG, wat is die titel van daai liedjie wat ek sopas op lug gehoor het? Shazam dit!, skryf Fritz Klaaste en verduidelik hoe dit werk.
…
Regstreekse konsert Saterdag die hoogtepunt van verjaardagvieringe
RSG vier 85 Jaar van Afrikaanse Radio met ‘n hoogtepunt – ‘n regstreekse konsert van U Eie Keuse vanuit die SABC se M1-Ouditorium in Auck…
Vrydagaand: ‘Afrika in Afrikaans’-konsert op RSG
Anna Davel
Op Vrydag 28 Oktober saai RSG weer die Afrika in Afrikaans-konsert uit as deel van ons 85ste verjaarsdagvieringe.
Die A…
‘Liefdesliedjies’ eersdaags op Sondagoggende
Luisteraars kan uitsien na ‘n musiekreeks oor liefdesliedjies wat op Sondag 20 November afskop. Die reeks besing die vreugde en hartseer…
Luister weer: 85 Jaar van Musiek
In dié dokumentêr oor die evolusie van musiek op Afrikaanse radio, kyk Haidee Muller-Isaacs na luisteraars se veranderende luistergewoont…
NUUT: Hoe verklaar jy musiek?
RSG se nuwe musiekreeks, HOE VERKLAAR JY MUSIEK begin op 3 April om 10:05.
Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou. Dié sla…
Donderdagaand: Broers – Van gister tot vandag
Na Theuns Jordaan se dood het n mens tot die besef gekom watter hegte eenheid Suid-Afrikaanse kunstenaars vorm Elkeen het n storie. En Jo…
Midas en sy musiek terug op lug
Die Midas van Musiek is RSG is weer te hoor.
Die reeks word saamgestel en aangebied deur Kobus Burger. Dit is die opvolg van die eerst…
Nuwe musiekreeks huldig ‘vergete’ sterre
Neville Nash
In hierdie reeks, Toe On…
Bekende violis bied musiekreeks op RSG aan
Zanta Hofmeyr
Een van die land se bekendste violiste, Zanta Hofmeyr is die aanbieder van ‘n musiekreeks wat Sondagoggende tussen 10:0…
Dokumentêr: Ghrender as Ghrend
Jimmy Newman is ‘n boorling van Nababeep in Namakwaland, waar hy grootgeword en skoolgegaan het. Sy ouer broer Gustav het hom saksofoon l…
Luister weer na ‘Maestro’, die dokumentêr oor koorleier André vd Merwe
Hy is ook ‘n groot jenewer-versamelaar. Kyk net sy reuse versameling.
MAESTRO: Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier e…
David Kramer stel KaapKreools op video bekend
Met Suid-Afrikansers nou in ’n staat van inperking as gevolg van die Covid-19-viruspandemie, is verskeie feeste en vertonings uitgestel, …