Oggend op RSG
TagBloublasie-sweepslag
Watter soort dier is ‘n bloublasie en watter rol speel hy in die ekologie?
‘n Bloublasie en jellievis ekspert het in Oggend op RSG kom…
Kernongelukke en bestraling
Die onlangse TV minireeks Chernobyl het ’n mens laat skrik vir die gevolge van ’n kernkrag-ongeluk. In die tweede deel van dié kort reeks…
Bennie pak 400km wedloop in die Gobi woestyn
Bennie Griesel op sy gelukkigste
Bennie Roux pak eersdaags die wedloop van 400km deur die Gobi woestyn.
In kort het Bennie Roux al…
Saffraan , die koning van speserye
Die mooi saffraanblom
Dié uitsonderlike speserye is baie duur, en teen meer as R500 per gram selfs duurder as goud, maar ‘n knypie sa…
Hoekom tref skepe en bote seediere?
Nadat ‘n walvis onlangs langs die Weskus met ‘n vissersboot gebots het, het ons navraag gedoen of hierdie see-ongelukke tussen bote en se…
As jou immuunstelsel jou in die steek laat…
Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), …
Skaarsaarde-metale vir TVs en tegnologie
Dr Petre Prins
Dr. Petre Prins vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat skaars-aarde-elemente is, en hoe dit in ons alledaagse…
Om gebreekte porselein heel te maak
Eugene Buchner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy te werk gaan om poselein te restoureer.
- Laai Af (16 553KB)
…
Nette vang plastiek in riviere op
Hoe kan plastiek in riviere opgevang word voordat dit die see bereik? John Kieser van Plastiek SA, vertel vir Martelize Brink van die meg…
Truffel-boerdery in SA
Dr Willem Mostert gesels met Martelize Brink oor truffel-boerdery in Suid-Afrika. Hy en seun het truffel-bome aangeplant nadat hulle truf…
Hoe word myngrond gerehabiliteer?
Suid-Afrika het groot verskeidenheid kosbare minerale. Daar is onder andere neerslae van goud, platinum, diamante, chroom, uraan, koper, …
Wat kan honde en katte eet?
Wat kan jou hond of kat eet? Is menskos gesond vir diere? Kan honde katkos eet? Is bene gesond of ongesond vir honde? Is tjokolade ongeso…
Mediese dienste op ‘n afstand
Dr. Schalk V. Burger vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe daar oor lang afstande mediese dienste in afgeleë gebiede gelewer wo…
Wonder jy oor labirinte?
Wat is ‘n labirint en wat is die doel daarvan? Waar kom die idee vandaan? Is alle labirinte dieselfde? Het jy geweet labirinte dateer uit…
Wat gebeur as jy diep duik?
Wat gebeur met ‘n scubaduiker se liggaam wanneer hy diep onder die water duik en dan weer na die oppervlak terugkeer?
Wat gebeur met s…
Hoe fiks moet ‘n renjaer wees?
Hoe fiks moet ‘n renjaer wees? Hulle sit dan doodstil agter die stuurwiel. Maar teen die spoed wat hulle jaag, moet hul reflekse net so b…
Narsiste in die werkplek
Annelize van Rensburg vertel vir Johan Rademan wat korporatiewe narsisme is, en hoe dit manifesteer in die werkplek.
- Laai Af (7 4…
Rugprobleme by troeteldiere
Dr. Morné de Wet vertel vir Johan Rademan van rugprobleme by troeteldiere, en antwoord luisteraarsvrae hieroor.
- Laai Af (15 718KB…
Hou die peste biologies uit jou tuin
Botanis Ernst van Jaarsveld vertel vir Martelize Brink hoe om met biologiese beheer die peste uit jou tuin te hou.
- Laai Af (13 77…
Voorkom verdrinkings
Paramedikus dr. Willem Stassen gesels met Martelize Brink oor verdrinking, en hoe om so ‘n situasie te hanteer.
- Laai Af (10 877KB…
Ys-swem in Antarktika
Samantha Whelpton vertel vir Martelize Brink by Oggend op RSG van die wêreldrekord ys-swem in Antarktika waaraan sy onlangs deelgeneem he…
Ons Strelitzia betower wêreld
Ons inheemse Strelitzia (Strelitzia reginae) betower die wêreld. Dit pryk op ons 50-sent munt en is selfs deel van die embleem van die Am…
Waarom nie palmolie nie?
Die reënwoude in Borneo word uitgekap om plek te maak vir palmplantasies
Palmpitolie en palmvrugolie het albei ‘n invloed op di…
SA se aftree krisis
Sorgwekkend baie Suid-Afrikaners het nie voldoende voorsiening gemaak vir ‘n sorgvrye aftrede nie.
Bjorn Ladewig bespreek die bevindin…