Op en Wakker
TagHet die G20-beraad in SA sy glans verloor?
Suid-Afrika het reikhalsend uitgesien na sy voorsitterskap van die G20-beraad vanjaar, maar dit lyk of die beraad sy glans gaan…
Regulasies om vuurwapens van veiligheidswagte te beperk
Die minister van polisie, Senzo Mchunu, se onlangse kennisgewing om vuurwapens van private sekuriteitsmaatskappye streng te reguleer en s…
Hoe moet ons Trump verstaan?
Pres Donald Trump
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is nou maar 80 dae in die Withuis, al voel dit soms of dit veel langer…
Die ongemaklike waarheid (vir die ANC) oor landbou in SA
THE UNCOMFORTABLE TRUTH ABOUT SOUTH AFRICA’S AGRICULTURE is die jongste boek uit die pen van die landousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, …
Covid-inperkings 5 jr later
Covid-inperking: 5 jaar later – Deel 1
Dit was een van die uitdagendste tye in die onlangse geskiedenis van die wêreld én Suid-Afrika. V…
Begroting: Hier is die belangrikste punte
Daar is gemengde reaksie van ekonome op die begrotingsrede wat finansminister Enoch Godongwana gister in die parlement ter tafel gel…
Wat jy moet weet van Kleuterzone beleggings
Volgens Anthonie Bougas, eienaar van die Kleuterzone-groep, het hy die afgelope paar jaar meer as R500 miljoen van beleggers ontvang wat …
Wat beteken jou produktiwiteit?
Volgens Gallup se STATE OF THE GLOBAL WORKPLACE 2023 is slegs 23% van werknemers wêreldwyd werklik besig by die werk. Dit laat ‘n allemin…
Beagle Watch se handel en wandel met verlore diere
Vakansietye is gewoonlik tyd vir rustig raak en afskaal, maar vir Beagle Watch is dit van die besigste tye, veral as dit by troeteldiere …
Politieke gevolge van die uitgestelde begrotingsrede
Die DA en ander vennote in die Regering van Nasionale Eenheid mag dalk in die verlede agteroor gebuig het om die ANC en sy beleid in die …
Emigreer? Dink hieraan!
Die son skyn te min, en sy vrou snik snags in haar kussing, skryf Zirk van den Berg in sy onlangse memoir, LANDUIT, WANT JY WIL MOS, oor …
Wat weet jy van Elon Musk se nuwe GROK-3 KI?
Blaine Jones praat oor Elon Musk se Grok-3 Kunsmatige Intelligensie.
Is Amerikaanse maatskappye in SA bekommerd?
Daar is sowat 600 Amerikaanse maatskappye wat in Suid-Afrika sake doen, en aan meer as 200 000 Suid-Afrikaners w…
Land en Sand met regse Joel Pollak – dalk volgende VSA ambassadeur in SA
Joel Pollak is ‘n Suid-Afrikaans gebore Amerikaner, wat volgens berigte een van die Amerikaanse president, Donald Trump, se gunstel…
50 Putco-busse uitgebrand: taxi-organisasies tree op soos misdaadkartelle
Misdaadnavorsers waarsku al jare lank oor taxibase wat byna soos Suid-Amerikaanse dwelmkartelbase optree teen des…
Wat gaan aan met VF Plus oor Wes-Kaapse dorpsrade?
Maandelange onmin in die Swellendamse munisipale raad is op die spits gedryf toe die VF Plus-raadslid en speaker, Juan van Schalkwy…
Só voel stedelike, middelklas Bruin mense oor Afrikaans
Afrikaans vier vanjaar ‘n eeu as amptelike taal. Die meeste sprekers van Afrikaans is Bruin, en volgens Statistieke Suid-Afrika het…
Waarom sukkel stromingsdienste in SA?
Die film- en publikasieraad het verlede jaar aan die parlementêre portefeuljekomitee vir kommunikasie gesê ses TV-stromingsdienste …
VSA verbied transgenders in meisiesport
Die Amerikaanse Huis van verteenwoordigers het pas nuwe wetgewing goedgekeur wat transgendermeisies verbied om aan meisiesport in s…
Trump se planne met Groenland, Kanada, Panamakanaal
Oor minder as ’n week word Donald Trump weer ingehuldig as die Amerikaanse president. Hy het die wêreld die afgelope tyd op hol met…
Motors: Wat kan ons in 2025 verwag?
Talle nuwe motors word vanjaar in Suid-Afrika bekend gestel, en ons gaan na so ‘n paar van hierdie modelle kyk. Nie net is nuwe mod…
Geen geld vir doktersposte midde-in tekort aan staatsdokters, korrupsie, hoë nalatigheids-eise weens min doktersposte
Jong afgestudeerde dokters kry nie poste in die staatsdiens nie, en poste om te spesialiseer is ook so skaars soos hoendertande. On…
Wiskunde en wetenskap: SA-leerders laaste, dis die onnies se skuld
Suid-Afrikaanse leerders het lelik afgesteek in die 2023 Tendense in Internasionale Wiskunde en Wetenskapstudie, of te wel TIMS…
Wat hou die weer in 2025 in?
Verlede jaar was die warmste jaar sedert daar met die optekening van temperature begin is. In Suid-Afrika, soos in die res van die …