Op en Wakker
TagOm die lewe te verlaat deur op te hou eet en drink
Die afgelope tyd is bystanddood en genadedood weer in die nuus nadat dr. Sean Davison in Brittanje in hegtenis geneem is omdat hy iemand …
Kan sonkrag SA red van beurtkrag op langtermyn?
Sonkragopwekkingsvermoë dra stadig maar seker by om die beurtkragkrisis in Suid-Afrika te verlig. Suid-Afrika het teen Junie vanjaar ‘n a…
Sluipmoorde op korrupsievegters in SA neem skerp toe
Sluipmoorde en sluipmoordpogings op mense wat korrupsie-ondersoeke in Suid-Afrika doen, het die afgelope paar jaar dramaties toegeneem.
…
Moet ons skrik vir a-pokke?
Die Wêreldgesondheidsorganisasie oorweeg om die uitbreking van a-pokke as ‘n internasionale gesondheidskrisis te verklaar. Dit volg nadat…
Opposisie-ministers kry baie aandag, maar hoe vaar hulle?
ANC-ministers mor glo omdat hulle nie dieselfde aandag en mediablootstelling kry nie as hulle kollegas van opposisiepartye. Hulle is glo …
Nuwe MIV-VIGS-inspuitings nou in SA beskikbaar
Die CAB-LA-inspuiting is in Desember 2022 geregistreer as ‘n middel om MIV-VIGS te voorkom. Tot dusver het die department van geson…
Herrie oor Olimpiese openingseremonie oor…niks?
Daar was ‘n behoorlike herrie ná die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Parys. Sommige het oor heelwat dinge gemurmureer, maar w…
Wat verg dit om op die hoogste vlak mee te ding?
Die wêreld se oë is vasgenael op Parys waar atlete hulle staal wys in elke sportsoort denkbaar, selfs briekdans. Dis ‘n skouspel van mens…
Sal SA in AGOA-ooreenkoms bly?
Amerika se Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, die sogenaamde Agoa-handelsooreenkoms, se beraad begin vandag in Washington DC en duur …
Wêreld Bewaringslandboukongres in Kaapstad
Die 9de Wêreldkongres oor Bewaringslandbou is die afgelope paar dae onderweg in Kaapstad. Van die voorste wetenskaplikes en boe…
Die regering se kernkragplanne
Die Nasionale Kernreguleerder het Eskom die groenlig gegee om eenheid een van die Koebergkragstasie vir nog 20 jaar, tot 21 Julie 2044, t…
Ons geses Land en Sand met Piet Croucamp
Vir jare lank al is hy een van dié bekendste politieke ontleders in Suid-Afrika. Tydens en na afloop van die onlangse verkiesing was …
Is die nuwe kragtariewe steeds te min?
Johannesburgers wat nou elektrisiteit op hulle voorafbetaalde meters gelaai het, het met ‘n skok agtergekom hulle kry aansienlik minder e…
Historiese almanak: Die Mafia, Valentynsmoorde en Machine Gun McGurn
Albé Grobbelaar gesels oor die Mafia, die Valentysdagmoorde en Machine Gun McGurn.
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, NAVO, is vanjaar 75 jaar oud. Ná ‘n tydperk van relati…
Moet leerders deurgesit word?
Volgens die Oos-Kaapse departement van onderwys is daar in vanjaar se matriekgroep 9 300 leerders wat nog nie ‘n enkele graad geslaag het…
Die Hajj-pelgrimstog: die hittegolf en sterftes
Sowat 1 300 mense is dood terwyl hulle die Hajj-pelgrimstog by Mekka in Saoedi-Arabië meegemaak het. Die Midde-Ooste loop deur onde…
Land en sand met Leandie du Randt
Sy is ‘n akteur, motiveringspreker, skrywer, entrepreneur en TV-aanbieder. Leandie du Randt sit nie stil nie. Haar nuwe TV-prog…
Is die oorlog in Gasa byna op ‘n einde?
In sy eerste televisie-onderhoud sedert 7 Oktober 2023, het Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, gesê die “intensiewe fas…
Anton Goosen gesels land en sand
Hy het al honderde liedjies in Afrikaans geskryf, en ‘n wye verskeidenheid kunstenaars – van Laurika Rauch en Lucky Dube, tot Sonja H…
Die kuns van politieke onderhandeling
Suid-Afrika is weer by ‘n keerpunt soos in die 1990’s, en weer sal daar onderhandel moet word, soos tydens die Konvensie vir ‘n Demokrati…
Hlabisa gesels oor die IVP se koalisie-planne
Vandag presies ‘n week gelede het die land stembus toe gegaan. ‘n Week later het die magspolitieke toneel in ons land dramaties verander,…
Verkiesing 2024: ANC-uitslag was dekades lank ondenkbaar
Die verkiesing is verby, en is vry en regverdig verklaar.Behalwe die DA en die MK-party, het byna al die ander partye minder setels as ná…
Weste se opwinding oor SA kwyn by die dag
Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder vir bedrywe in die Midde-Ooste, skryf in ‘n onlangse artikel dat die Britte se gevoel teenoor Sui…